AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Boer betaal nou werkers R105

'n Wes-Kaapse boer het met sy werkers ooreengekom om hul R105 per dag te betaal in 'n poging om arbeidsonrus te besleg.

Die verwoestende stakings wat die Wes-Kaap aanhou teister, neem nie af in gewelddadigheid nie. Dit is ten spyte daarvan dat een boer met sy werksmense oor hoër lone ooreengekom het.

Intussen het bykans alle permanente werkers oor die hele die Wes-Kaap heen die stakings geïgnoreer, ten spyte daarvan dat dit hulle in gevaar stel.

In sommige media-bronne word beweer dat die distrik Clanwilliam se plaaswerkers ’n nuwe minimum loon van R105 per dag aanvaar het. Landbouweekblad kon egter net bevestiging kry dat een boer, mnr. Gerhard de Kock, so ’n ooreenkoms aangegaan het. De Kock is die hoofbestuurder van Cape Orchards, wat boerderye in De Doorns, Clanwilliam en Trawal bedryf.

“Myns insiens moet elke boer met kreatiewe oplossings vorendag kom en ’n vorm van herstrukturering oorweeg om oorlewing te verseker. Ons het altyd R95 per dag betaal en gaan nou by al ons boerderye R105 per dag betaal. Ons mense is baie tevrede en het die aanbod aanvaar,” sê De Kock.

R105 per dag nie genoeg
Mnr. Tony Ehrenreich, die leier van Cosatu in die Wes-Kaap, is egter glad nie tevrede met die R105 nie. Hy bly aandring op ’n verhoging van R150 per dag, wat volgens hom ’n mandaat van werknemers is. “Die werksmense aanvaar net hierdie bedrag omdat hulle desperaat is,” het Ehrenreich gesê.

Hy stem ook saam met De Kock dat elke boer ’n nuwe loon met sy eie mense moet onderhandel, maar meen die bedrag van R105 wat deur De Kock met sy eie mense onderhandel is, ’n goeie aanduiding is dat die hele sektor hierdie bedrag kan bekostig.

Me. Portia Adams, woordvoerder van Agri Wes-Kaap, kon bevestig dat dit net De Kock se werksmense in die distrik Clanwilliam is wat wél die R105 aanvaar het.

“Agri Wes-Kaap was nie deel van enige onderhandelinge nie en beklemtoon dat elke boer met sy eie mense moet onderhandel oor loonverhogings. Indien ’n boer hierdie bedrag (R105) kan bekostig, wil Agri Wes-Kaap hulle aanmoedig om dit wél te doen. As hierdie bedrag egter die boer se ondergang gaan beteken, wat is die logika daarin om dit dan aan sy werkers te betaal?” het Adams gevra.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.94
-2.6%
Rand - Euro
17.60
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,659.71
-0.0%
Silwer
18.82
-0.4%
Palladium
2,201.50
+2.4%
Platinum
868.00
+0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.2%
Industriële 25
76,769
-2.3%
Finansiële 15
13,707
-2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot