AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Boer by Lesotho-grens aangeval

‘n Oos-Vrystaatse boer, wie se huis sowat 500m van die Lesotho-grens is, is die naweek deur vier mans aangeval.

‘n Boer van Clarens in die Oos-Vrystaat, wie se huis sowat 500m van die Lesotho-grens is, is die afgelope naweek deur vier mans aangeval.

Mnr. Dirk Viljoen, die voorsitter van die Bethlehem distriksboerevereniging, sê die 65 jarige mnr. Eddie Cressy van die plaas Beginsel, is op Erfenisdag in sy huis oorval.

“Die groep het hom Vrydagmiddag so 16:30 in sy huis oorval en hom erg aangerand. In ‘n stadium het hulle hom glo gedreig deur ‘n vuurwapen in sy mond te druk. Hulle het geld geëis, maar hy hou nie kontant in sy huis aan nie. Hulle het hom toe erg toegetakel,” sê Viljoen.

Hande en voete vasgebind

Viljoen sê die aanvallers het Cressy se hande en voete vasgebind voordat hulle hom in die huis toegesluit en met ‘n voertuig oor die grens van die toneel gevlug het. ‘n Vrou wat ook op die werf woon, het later op Cressy afgekom.

“Van die aanvallers is glo aan hom bekend, en ons hoop hulle word vinnig aangekeer “, vertel Viljoen.

Luidens ‘n berig op News24.com ondersoek die Polisie ‘n klag van huisroof. Volgens sers. Majang Mosupa is slegs ‘n kamera gesteel.

Vierde aanval

Viljoen sê hulle is baie bekommerd oor die aanvalle wat die afgelope tyd weer gereeld op plase in die Oos-Vrystaat voorkom.

“Dié boer was die vierde in die omgewing in ‘n paar maande. Onlangs was daar twee aanvalle op plase in die Fouriesburg distrik en nog een in die Clarens omgewing. Iets moet gedoen word, want die meeste daarvan vind naby aan die grens plaas waarna die aanvallers net weer oor die grens vlug.”

Bron: News24.com

27 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
+1.0%
Rand - Pond
22.32
+0.5%
Rand - Euro
19.73
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.17
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Platinum
987.23
+0.2%
Palladium
1,436.05
-0.5%
Goud
1,981.83
+0.6%
Silwer
23.11
+0.6%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,994
+0.3%
Alle aandele
75,513
+0.4%
Hulpbronne 10
65,112
-1.0%
Industriële 25
102,548
+0.8%
Finansiële 15
15,399
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot