AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boer doodgesteek met kind in arms

‘n Boer van KwaZulu-Natal is deur aanvallers doodgesteek terwyl hy met sy tweejarige dogter vir hulle wou vlug.

‘n Boer van KwaZulu-Natal is deur aanvallers doodgesteek terwyl hy met sy twee-jarige dogter wou vlug.

Luidens ‘n berig in Beeld (21 September 2011) het die voorval Sondagmiddag (18 September 2011) laat op die plaas Kormarty Estate in die Doringkop-distrik plaasgevind.


Die 30-jarige mnr. Wesley Wood het saam met sy gesin van die strand af tuis gekom. Hy is na sy hoenderbattery om seker te maak die hoenders het nie weens die hitte van dié dag iets oorgekom nie. Sara, sy vrou, is die huis in om Rebecca, hulle oudste kind, te gaan bad.

Sy het iets in die bakkie vergeet, en toe sy uit die huis uit gaan om dit te gaan haal, is sy oorval en deur ‘n man vasgepen. Sy kon hom afskud, en het die huis se deur vir ‘n paar minute toegehou. Die twee of drie aanvallers het die deur egter oopgeskop, en sy het haarself en Rebecca in die badkamer toegesluit.

Met mes rondgejaag

Met Wood se terugkoms op die werf, het hy die aanvallers gesien en Hanna, sy twee-jarige dogter, gegryp en na die voortuin probeer vlug. Die aanvallers het hom glo rondgejaag en hom in die long gesteek. Hy is op die toneel dood.

‘n Erg getraumatiseerde Hanna het daarná by die agterdeur ingeloop op soek na haar ma en suster. Sara het die noodknoppie gedruk ná die aanvallers op die vlug geslaan het. Baie vrae bestaan tans rondom die aanval, aangesien niks gesteel is nie en omdat dit voorkom asof die aanvallers vir ‘n tyd lank agter die bakkie se afdak geskuil het voor hulle toegeslaan het.

Een verdagte is glo aangekeer, en ‘n tweede is geïdentifiseer as ‘n voormalige werknemer van Wood.

Bron: Beeld


21 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.76
-0.7%
Rand - Pond
20.17
+0.3%
Rand - Euro
17.62
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.49
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,712.07
-0.8%
Silwer
20.50
-2.7%
Palladium
2,306.00
-0.7%
Platinum
924.00
-1.0%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,299
-0.9%
Alle aandele
65,719
-0.9%
Hulpbronne 10
63,598
-1.5%
Industriële 25
79,626
-0.6%
Finansiële 15
13,959
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot