AFGRI
BEAN
19 Okt
-
6607
0,00
CORN
19 Okt
-
3074
-11,00
SOYA
19 Okt
-
7155
-50,00
SUNS
19 Okt
-
10655
52,00
WEAT
19 Okt
-
5728
-14,00
WMAZ
19 Okt
-
3180,6
-19,40
YMAZ
19 Okt
-
3340
-16,00
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Boer en gesin as gyselaars aangehou aan Wes-Rand

akkreditasie
'n Heining om 'n plaaswerf. Foto: Alani Janeke
'n Heining om 'n plaaswerf. Foto: Alani Janeke
Sowat nege swaar gewapende mans het ’n boer en sy gesin Vrydag op hul plaas by Westonaria aan die Verre-Wes-Rand as gyselaars aangehou.

Netwerk24 berig mnr. Paul da Cruz (53), sy vrou, Karen (47), en hul vier kinders – drie dogters en ’n seun tussen die ouderdom van 6 en 18 jaar oud – was almal tydens die aanval tuis. Die aanvallers het gedreig om die kinders te verkrag as nie aan hul eise voldoen is nie.

Da Cruz het aan Netwerk24 vertel ’n bakkie met vyf insittendes het Vrydag omtreeks 10:30, kort nadat hy en sy werkers by die huis weg is, op die plaaswerf stilgehou. Die bestuurder het gevra om met sy vrou te praat en het dadelik ’n vuurwapen op haar gerig.

Vier ander mans in nog ’n voertuig het hulle toe by die ander aanvallers aangesluit. Da Cruz is oorval toe hy later by die huis kom. Die aanvallers het die huis omgekeer op soek na geld en het ’n groot aantal vuurwapens, asook twee skootrekenaars gesteel.

DieGroblersdal-polisie ondersoek tans die moord van die 28-jarige Raymond Gerold Papabavlou. Brig. Motlafela Mojapelo, polisiewoordvoerder, sê Papabavlou se lyk met verskeie skietwonde is Maandag omstreeks 00:30 in ’n plaashuis op die Frischgewagt-plaas tussen Stoffberg en Groblersdal gevind.

Mojapelo sê nadat die polisie na die toneel ontbied is, was Papabavlou se vrou en ander lede van die gemeenskap reeds op die toneel. Sy lykis in die huis gevind.

Volgens Mojapelo word die omstandighede rondom die insident ondersoek.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.57
+0.8%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,781.72
+1.0%
Silwer
23.76
+2.5%
Palladium
2,075.50
+2.8%
Platinum
1,056.00
+1.7%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.3%
Alle aandele
66,912
+0.3%
Hulpbronne 10
64,002
+0.8%
Industriële 25
84,631
+0.3%
Finansiële 15
13,990
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
1Korinthiers 13
Ek is glad nie jaloers of clingy nie, maar moenie my n rede glo nie die seding is as volg: as daar n romie is is daar n vuur, so as ek vernoed jy hou jou opsies oop sal ek...
Vrede begin met n glimlag
Ek is n ma en n ouma van 2 my grootste liefde, ek is n mense mens baie lief vir lek lag kuier met vriende en familie. Gee baie om vir my mede mens lief vir kos maak en dans is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot