AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9380
-43,00
CORN
28 Sep
-
4765
9,00
SOYA
28 Sep
-
9390
-7,00
SUNS
28 Sep
-
9878
-18,00
WEAT
28 Sep
-
7075
22,00
WMAZ
28 Sep
-
4836
-4,00
YMAZ
28 Sep
-
4770
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Boer geopereer na pyp-ongeluk

Sowat twee weke nadat ’n boer se skouer tydens ’n fratsongeluk met ’n ysterpyp deurboor is, is hy geopereer.

Nadat ’n staalpyp ’n boer van Viljoenskroon se skouer deurboor het, sal hy gelukkig steeds goeie gebruik van sy skouer hê. Die 68-jarige mnr. Boet Roux is sowat twee weke ná die voorval in ’n Johannesburgse hospitaal geopereer. Die operasie het vier uur lank geduur.
 
Die voorval het plaasgevind toe ’n staalpyp van ’n aankomende vragmotor geval en sy bakkie se vooruit, sy skouer en sy sitplek deurboor het terwyl Roux bestuur het. Luidens ’n berig in Volksblad is spesifiek die potjie in Roux se linkerskouer deurboor.
 
Skenkerbeen
Dr. Richard Kyte, Roux se ortopediese chirurg, sê hy het skenkerbeen gebruik om dié beentjies wat in Roux se skouer vernietig is, te vervang. Die beentjies wat behoue gebly het, is reggeskuif, en skroewe en plate hou nou die skouer stabiel.
 
Volgens Kyte is dit die eerste keer in sy loopbaan wat hy ’n besering van dié aard teëkom. Hy’t gevrees hy sou baie sukkel om die stuk pyp uit Roux se skouer te verwyder omdat been en spier geneig is om aan voorwerpe vas te klou. “Die pyp was verskriklik vuil,” het Kyte vertel.
 
Die wond is goed ontsmet nadat die pyp verwyder is en antibiotika regstreeks in die skouer toegedien sodat enige moontlike infeksie voor die operasie voorkom kon word.
 
Bron: Volksblad

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.20
-1.0%
Rand - Pond
19.43
-0.5%
Rand - Euro
17.38
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-1.1%
Goud
1,619.56
-0.6%
Silwer
18.02
-2.0%
Palladium
2,063.00
-0.6%
Platinum
843.47
-1.2%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
56,285
-2.3%
Alle aandele
62,660
-2.1%
Hulpbronne 10
55,418
-2.8%
Industriële 25
77,678
-2.0%
Finansiële 15
13,946
-1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
êrens is jy..: Antjie Krog
Ek is opreg. Liefdevol. Getrou. Maklik. Prettig. Lief vir die lewe. Musiek. Die natuur. Wil lag. Weer lewe saam my spesiale mens. Ek is lief vir diere. Ek dink soms meer as vir...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot