AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Boer ‘gevaarlikste beroep in SA’

Om te boer is die gevaarlikste beroep in SA en AfriForum meen mnr. Nathi Mthethwa onderskat dié krisis rondom plaasmoorde.

Erge kritiek word uitgespreek teen mnr. Nathi Mthethwa, Minister van Polisie, wat volgens mediaberigte gesê het dat plaasmoorde en -aanvalle nie spesifieke aandag van die polisie vereis nie. Dié stelling het hy gemaak tydens ’n New Age sake-ontbyt, wat Donderdag 31 Januarie 2013 gehou is.
 
Volgens Mthethwa se geskrewe toespraak het hy opgemerk dat landelike gemeenskappe nog altyd agterweë gelaat is ten opsigte van ontwikkeling en veiligheid. Hy sê weens dié rede moet ernstig gefokus word op die Landelike Veiligheidstrategie en die behoorlike inwerkingstelling daarvan.
 
“Het alle plaaslike landelike (polisie-)kantore dié plan in werking gestel en is ons seker ons kan met alle rolspelers en belanghebbendes saamwerk? Dit sluit nie net boere in nie, maar ook landelike gemeenskappe,” aldus Mthethwa.
 
Luidens ’n berig op News24.com het Mthethwa gesê: “Wat ek geweier het om aan toe te gee is (die idee) dat plase spesiale gebiede in ons samelewing is. Nee, hulle is nie. Hulle is deel van die landelike beveiligingsplan.”
 
Beskuldig
AfriForum beskuldig Mthethwa daarvan dat hy die krisisafmetings wat plaasmoorde en -aanvalle aanneem, misken en ongevoelig teenoor slagoffers daarvan staan. Mnr. Kallie Kriel, uitvoerende hoof, sê die minister misken die feit dat ’n boer se kans om vermoor te word dubbel so hoog is as dié van ’n polisiebeampte, en drie keer hoër is as dié van ’n gewone landsburger.
 
“Die landbou is tans die gevaarlikste beroep in die land en as dít plaasmoorde nie as voorrangmisdaad in aanmerking laat kom nie, beteken dit dat die owerheid min waarde aan die lewens van boere, hul gesinne en plaaswerkers heg,” aldus Kriel.
 
Verder meen Kriel dit is skandalig dat die minister die koerant se ontbytsessies, wat belastingbetalers miljoene rande uit die sak jaag, as platform gebruik om sy ongevoeligheid teenoor die landbougemeenskap – wat ook belastingbetalers is – te toon.
 
Bron: News24.com
 
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot