AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9885
16,00
CORN
07 Feb
-
4639
28,00
SOYA
07 Feb
-
8750
-38,00
SUNS
07 Feb
-
10130
-10,00
WEAT
07 Feb
-
6814
47,00
WMAZ
07 Feb
-
4289
-22,00
YMAZ
07 Feb
-
4425
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Boer help buurman se beeste

'n Boer het ingegryp om beeste op 'n naburige plaas wat as deel van grondhervorming gekoop is, by hom te laat suip.

’n Boer by Van Zylsrus naby die Botswana-grens moes ingryp om sy buurman se beeste van ’n gewisse dorsdood te red.

Volksblad berig dit blyk dat die plaas Ladybrown se watertoevoer afgesny is ná ’n onbetaalde rekening en omdat die infrastruktuur tot niet gaan. Die plaas is 55 km noordoos van die dorp.

Die plaas wat deur die regering as deel van die grondhervormingsplan gekoop is, word aan mnr. Tsogang Ditiro uitverhuur.

Mnr. Hantie Beukes sê hy het reeds 140 beeste na sy plaas gebring om water te suip. “Die beeste is maar in ’n swak toestand weens die dors. Hulle vreet grond weens ’n mineraaltekort. Die grondvretery kan noodlottig wees.”

Die krippe se meganismes is stukkend en van die ondergrondse pype is gebars. Die drade is deur die beeste platgetrap in ’n poging om by water te kom.“Die departement van landelike ontwikkeling en grondsake het my toestemming gegee om die beeste te gaan haal.”

Ditiro pak die skuld op die departement vir sy probleme, maar mnr. Obed Mvula, hoofdirekteur van die departement, sê die huurder is verantwoordelik vir die instandhouding van die infrastuktuur en die waterrekening.

Bron: Volksblad.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+1.2%
Rand - Pond
21.00
+1.1%
Rand - Euro
18.77
+0.9%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Platinum
979.95
+0.6%
Palladium
1,646.12
+2.9%
Goud
1,880.29
+0.7%
Silwer
22.33
+0.2%
Brent-ruolie
80.99
+1.3%
Top-40
73,434
-0.1%
Alle aandele
79,534
-0.1%
Hulpbronne 10
74,594
+0.7%
Industriële 25
102,656
-0.5%
Finansiële 15
16,333
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maat
Dis nie maklik om oor jou self teskryf nie , maar hier gaan ons ! Ek is opreg en kan vertrou word , hou glad nie van om eimand seer temaak of mislei nie , ek is ook ma net n...
Baie "Humble" wil gelukkig wees
Ek is gelukkig in myself, het al baie hartseer beleef. Ek is baie self versekererd hou van mense. Ek is liefdevol, en gee altyd net my beste, ek gee om, help altyd waar ek kan....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot