AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Boer in hof oor skietdood

’n Boer van Groblersdal het Dinsdag (12 Julie 2011) in die hof verskyn ná ’n vrou op sy plaas doodgeskiet is.

’n Boer van Groblersdal het Dinsdag (12 Julie 2011) in die hof op Kimberley verskyn ná ’n vrou op sy plaas doodgeskiet is.


Luidens ’n berig op Nuus24.com het die 58-jarige mnr. Jankies Carstens van die plaas Witdraai in die hof verskyn ná die 27-jarige me. Charmaine Markus verlede Woensdag (6 Julie 2011) op sy plaas doodgeskiet is.


Die voorval het glo plaasgevind toe Carstens na bewering op honde in die verte geskiet het. Hy was glo nie bewus daarvan dat daar mense in die omtrek was nie. Markus is vermoedelik doodgeskiet terwyl sy hout opgetel het.


Carstens is vroeër op R2 000 voorlopige borgtog vrygelaat en moet op 5 Augustus vanjaar weer in die hof verskyn. Sy borgaansoek sal na verwagting dan aangehoor word.


Die lied gesing

’n Groep ANC-ondersteuners het voor die hof saamgetrek, waar die lied “Skiet die boer” glo weer gesing is en van die mense het geëis dat borgtog nie aan Carstens toegestaan word nie.


Mnr. Patrick Mabilo, die Noord-Kaap se LUR vir veiligheid en sekuriteit, het ook by die hofverrigtinge bygewoon. Hy het die betogers toegespreek en opgemerk dat alle boere en wittes nie nou oor dieselfde kam geskeer moet word nie.

Mabilo het gesê rassisme moet nie aan die voorval gekoppel word voordat die finale hofuitsprake nie gemaak is nie.


“Die meeste boere is wetsgehoorsaam. Ons moet nie-rassigheid bevorder. Ons het respek vir die juridiese proses. Daar word in die wet voorsiening daarvoor gemaak dat iemand onskuldig is totdat hy skuldig bevind word. Elkeen het die reg op borgtog,” aldus Mabilo.


Lees ook: Malema-saak: Getuie bang vir hof


Bron: Nuus24.com

13 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot