AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9817
43,00
CORN
30 Mrt
-
4512,2
-17,80
SOYA
30 Mrt
-
8195
-48,00
SUNS
30 Mrt
-
9027,2
-33,80
WEAT
30 Mrt
-
6681,4
2,40
WMAZ
30 Mrt
-
3848,8
-2,20
YMAZ
30 Mrt
-
4030
3,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Boer in noppies met hommeltuig-prys

Die wenner van die hommeltuig in Landbou.com en Haevic se boerepatent-kompetisie, is in sy noppies met sy prys.

Die wenner van die hommeltuig in Landbou.com en HAEVIC se boerepatent-kompetisie, mnr. HP Gräbe van die plaas Dassiespoort, Fauresmith, is in sy noppies met sy prys.

Gräbe het dié prys, 'n DJI Phantom 4-hommeltuig, van dr. Gerhard Coetzee van Haevic ontvang en is terselfdertyd opgelei om dié tuig te kan gebruik. Sy wen-video is 'n boere-oplossing vir probleme met windpomppype.

'n Opgewonde Gräbe het gesê die hommeltuig is “ongelooflik”. Sy plaas van 2000 ha bestaan uit heelwat ranteveld en rivierweiding, en hy moet gereeld na vee soek. Die hommeltuig maak dié soektogte heelwat makliker.

'Afstand wat dit kan vlieg is ongelooflik'

“Die afstand wat die hommeltuig kan aflê – net meer as 2,8 km – is ongelooflik, teen 'n spoed wat jou boonop verstom. As die hommeltuig agter 'n koppie in beweeg (buite my sig) sal dit 'n boodskap stuur dat die tuig gediskonnekteer is, maar dit kom dan outomaties terug na waar ek is.”

Gräbe het ook al pragtige foto’s met die hommeltuig geneem, ook van vriende se plaas naby Bloemfontein.

* Gräbe se wen-video is 'n boere-oplossing vir probleme met windpomppype. (Sien sy wen-video hieronder.) Sy patent bied 'n oplossing vir swaar ysterpype, met baie slytasie, wat jy in 'n windpomp gebruik. Hy gebruik plastiekpyp van 60 mm en 32 mm, met 'n staalstang binne-in. Die pype wat hy gebruik, is klas 20. Dit is die wand-dikte van die pype.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.0%
Rand - Pond
22.35
-0.2%
Rand - Euro
19.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.15
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
968.59
+0.9%
Palladium
1,438.35
-0.7%
Goud
1,966.84
+0.1%
Silwer
23.60
+1.2%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,437
+0.8%
Alle aandele
77,060
+0.8%
Hulpbronne 10
67,747
+1.6%
Industriële 25
103,782
+0.5%
Finansiële 15
15,709
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot