AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boer in pekel oor kinders vir sakgeld werk

'n Boer kan in die hof beland oor kinders wat vir sakgeld op sy plaas gewerk het.

Moonlike vervolging weens kinderarbeid staar ’n boer van De Doorns in die gesig ná drie seuns onder die ouderdom van 15 jaar na bewering in November op sy tafeldruif-en-sampioenplaas buite die dorp gewerk het.

’n Klag van kindermishandeling is teen ’n toesighouer van die Jacobsboerdery by die polisie ingedien. Suid-Afrika se wette verbied die indiensneming van kinders onder 15 jaar. Die seuns, wie se ouderdom wissel tussen 12 en 15, het na bewering daagliks ná skool op dié plaas vir sakgeld gewerk.

Mnr. Wilfred Frolick, voorsitter van die Hexvallei-plaaswerkersassosiasie (HPA), sê plaaswerkers het hom van die seuns vertel: “Ek het die loonstate gesien. Van die ouers ontken dat hulle geweet het hul kinders werk daar.”

’n Bron by De Doorns sê die verkeerde boodskap oor boere word deur sulke voorvalle die wêreld ingestuur.

Mnr. Carl Opperman, uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap, het bevestig dat hulle die beweerde praktyke onmiddellik onder die aandag van die Departement van Arbeid gebring het: “Die landbou in die Wes-Kaap kan geen onwettige praktyke bekostig nie, veral aangesien ons op internasionale markte meeding.’’

Mnr. David Esau van die Wes-Kaapse departement van arbeid, het gesê hulle het reeds al die verklarings afgeneem en saam met die Nasionale Vervolgingsgesag en die polisie sal besluit word of daar ’n geldige saak is.

Die boerdery se prokureur, mnr. Pierre du Toit, het gesê toe sy kliënt van die bewerings bewus geraak het, is ’n interne ondersoek en dissiplinêre proses gevolg.

Die toesighouer is in November deur sewe jong mense tussen die ouderdom van 16 tot 21 jaar vir stukwerk genader. Jacobs se bestuur het toestemming verleen aan die toesighouer om dié sewe stukwerk te laat doen.

Du Toit sê die toesighouer is toe ook deur vier jeugdiges genader wat glo stukwerk in die wingerd gedoen het. Hoewel hulle nie aangestel was nie, het die toesighouer besluit om hulle te vergoed.

Du Toit wys daarop dat Jacobs tans in ’n ernstige dispuut gewikkel is met sy bure. “Die wyse waarop die kinders in ons kliënt se sisteem van stukwerkers ‘ingeglip’ het, laat by ons kliënt ernstige vrae oor wat die ware motivering vir die klagtes is.”

* Berig deur Joylene van Wyk en Johan van der Merwe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.1%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.63
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,712.57
-0.0%
Silwer
20.78
+0.6%
Palladium
2,267.19
+0.2%
Platinum
925.43
0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot