AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Boer in stryd teen vermeende bedrog

Twee verkeersbeamptes wat deur ’n boer van die distrik Kroonstad van omkopery beskuldig is, is vrygespreek.

Dié twee verkeersbeamptes van die Moqhaka-munisipaliteit, mnre. Joseph Sefatsa en Eric Baba, is in n interne, dissiplinêre verhoor aangekla nadat hulle mnr. Justice Malanot na bewering geslaan en met n mes gedreig het toe hy hul beweerde omkopery met n selfoon wou afneem. Hulle is egter vrygespreek op dié interne klagte.
Malanot het wel daarin geslaag om die foto’s te neem en dit is later in die dagblad Volksblad geplaas. Volgens n berig in Volksblad is Sefatsa intussen tot inspekteur bevorder. Volgens Malanot gaan hy nie die saak daar laat nie, maar n siviele eis teen die munisipaliteit en die twee beamptes instel. Die twee beamptes sal ook strafregtelik op aanklagte van beweerde aanranding en omkopery vervolg word. Die verhoor begin op 18 Januarie 2013. * Dink jy Jan Alleman in Suid-Afrika het n rol te speel om bedrog in Suid-Afrika te bekamp? Het jy al op bedrog afgekom en wat staan n mens te doen daaroor? Lewer hier onder kommentaar. Bron: Volksblad

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.5%
Rand - Pond
19.13
+1.0%
Rand - Euro
17.31
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,625.77
-0.2%
Silwer
18.18
-1.2%
Palladium
2,080.21
+0.2%
Platinum
846.53
-0.8%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
56,600
-1.8%
Alle aandele
62,939
-1.7%
Hulpbronne 10
56,568
-0.8%
Industriële 25
77,632
-2.1%
Finansiële 15
13,960
-1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot