AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Boer kap munisipaliteit oor riool

Die saak van ‘n boer wie se lusernlande deur rou riool van die Umsobomvu-munisipaliteit oorstroom is, word op Colesberg aangehoor.

Die saak van ‘n boer wie se lusernlande na ‘n oorstroming deur rou riool van die Umsobomvu-munisipaliteit oorstroom is, se saak word op Colesberg aangehoor.


Luidens ‘n berig van Die Volksblad (23 September) is duisende rande se skade vier jaar gelede in die vlei op mnr. Piet van Wyk se plaas Buffelsvlei aangerig toe die rioolwater sy lusernplante versmoor en vernietig het.


Van Wyk dagvaar die munisipaliteit vir skadevergoeding van R650 369,78 en ‘n bykomende 15,5% rente per jaar vir sy verlies aan produksie na die oorstroming.


Na die oorstroming in Februarie 2006 het riool, menslike afval, en chemikalieë, wat natrium, lood, chloride en nitrate insluit, in die Trappiesdamspruit afgespoel. Dít het ‘n groot land onder besproeiing en ander lusernlande oorstroom.


Plante het gevrek

Van Wyk het getuig dat sy lusernplante weens grondverdigting gevrek het en nie in die opvolgende lenteseisoen weer uitgeloop het nie.


Volgens Van Wyk het van die walle van die spruit ten tyde van die oorstroming gebreek. “Die gemors is in my vlei af, oor my keerwal tot in die lusernlande.” Hy mos van sy lewende hawe weens gesondheidsrisiko van die omgewing onttrek.


Amptenare het saam met Van Wyk glo die vlei besoek, maar volgens hom het van die munisipaliteit se beloftes om die skade tot die omgewing te herstel, niks gekom nie.


23 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot