AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boer kla polisielid aan oor padgedrag

’n Bboer het ’n polisiekapelaan en -bestuursinstrukteur van roekelose en nalatige bestuur aangekla.

’n Klag van roekelose en nalatige bestuur word teen ’n polisiekapelaan van die Boithuso-polisiekantoor ondersoek ná hy ’n boer glo probeer raakry het. Die kapelaan is ook ’n polisiebestuursinstrukteur.

Mnr. Riaan Niemand, wat naby Rouxville boer en ’n oud-polisieman is, het die klag ingedien.
 
Luidens ’n berig in Volksblad het die beampte op ’n grondpad naby Reddersburg, met ’n spoedperk van 40 km/h, by Niemand verby gejaag. Die polisievoertuig het so vinnig gery dat dit klippe opgeskiet en Niemand se voorruit beskadig het.
 
Stop-ry-beheerstelsel
Niemand het die beampte weer by die eerste stop-ry-beheerstelsel op die N6 teëgekom. Hy het die beampte aangespreek, en vertel die kapelaan het met sy oë toe en sy ken op sy bors agter die stuurwiel gesit.
 
Niemand sê die kapelaan het nie geantwoord toe hy na hom geroep het nie, en om sy aandag te kry het hy met sy knipmes teen die voertuig se voorwiel getik. “Hy het eers baie gemompel. Ek kon sien sy oë is wasig en bloedbelope.”
 
Die kapelaan het hom glo vererg en verskeie kere probeer om Niemand om te ry. ’n Paar ooggetuies het glo die voorval aanskou. Ná die voorval het die kapelaan glo padtekens verontagsaam en al die motors wat by die stilhoupunt was, verbygesteek.
 
Die saak is by Smithfield se polisiekantoor aangegee en sers. Yanga Ngcukana, polisiewoordvoerder, het die voorval en ondersoek bevestig. Hy het egter ontken dat die kapelaan onder die invloed van alkohol bestuur het, en sê Niemand se voorruit is nie beskadig nie.
 
Bron: Volksblad

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.76
+0.4%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.56
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.46
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,704.68
+0.3%
Silwer
20.73
+0.1%
Palladium
2,294.50
+3.2%
Platinum
921.00
+1.8%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,587
+3.0%
Alle aandele
66,069
+2.9%
Hulpbronne 10
64,052
+3.9%
Industriële 25
79,719
+2.8%
Finansiële 15
14,077
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons deel
Het gesonde uitkyk op die lewe. Probeer gesond leef, fiks bly, stap, om buitelewe te verken en te geniet. binne. Hou van werskaf tuis, krap in die tuin. Sal graag my lewe wil...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot