AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boer lei AgriGroupe se konsortium

Hulle wil die belange van swart boere bevorder, sê die voorsitter van Bafepi, wat 'n belang in AgriGroupe gaan hê.

'n Boer en vooraanstaande sakeman is die voorsitter van die Bafepi-konsortium wat as SEB-vennoot 'n belang gaan hê in AgriGroupe, die groep wat Afgri gaan oorneem.

Die Mededingingstribunaal het onlangs AgriGroupe se verkryging van Afgri goedgekeur, op voorwaarde dat 'n ooreenkoms met vier staatsdepartemente nagekom word waarvolgens miljoene rande bestee sal word om opkomende boere te help.

Mnr. Kholofelo Maponya (40), voorsitter van Bafepi, het in Afrikaans aan Landbouweekblad gesê hy boer op groot skaal naby Polokwane en Delmas met graan, beeste, skape en hoenders. Sy oorlede pa, mnr. Matome Maponya, was ook 'n sakeman en boer en 'n stigterslid van die National African Farmers’ Union (Nafu).

Maponya word in mediaberigte 'n entrepreneur en eiendomsontwikkelaar genoem. Sy pa het Matome Maponya Investments op die been gebring terwyl sy oom, Richard, bekend is vir die bou van die eerste groot winkelsentrum in Soweto, die Maponya Mall.

'n Belang van 20%
Bafepi gaan volgens Maponya 'n belang van 20% in AgriGroupe hê en die Openbare Beleggingskorporasie 15%. Bafepi se aandeelhouers sal Maponya se familie- en boerdery-ondernemings insluit asook mense wat breë swartbemagtiging verteenwoordig.

'n Sekere persentasie aandele is verder geoogmerk vir swart individuele boere wat Afgri-kliënte is. Dit sal kommersiële swart boere wees en daar sal finansiering vir hulle wees om aandele te koop, sê Maponya. “Ons bedoel dit as ons sê ons wil die belange van swart boere bevorder,” sê hy.

Hy is opgewonde oor die goedkeuring van die verkryging en die konsortium se toekomstige betrokkenheid. “Die Here het dit nou net so vir ons neergesit."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot