AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boer meer bedreig as polisielede

’n Boer in Suid-Afrika se kans om vermoor te word, is twee keer hoër as dié van ’n polisiebeampte.

In die eerste nege maande van 2012 het die TLU SA die moorde van 37 boere in die land aangeteken. Volgens dié organisasie het 100 plaasaanvalle in dié tyd plaasgevind, wat meer is as in 2011.

Dr. Johan Burger, senior navorser van die Instituut vir Sekerheidstudies, sê gegrond op die organisasie se statistiek tussen 1990 en 2012 is ’n boer in die land se kans om vermoor te word, ’n twee keer groter as ’n polisiebeampte s’n.
 
Volgens die statistiek is 1 022 boere oor die 22 jaar vermoor, waarvan 951 blank was, en 71 swart. Altesame 407 regstreekse familielede van boere het in dieselfde tydperk hul lewe verloor, van wie 375 blank was en 32 swart. Altesame 115 werkers het ook in plaasaanvalle omgekom, van wie 10 wit was en 105 swart. Sowat 12,3% van slagoffers van plaasaanvalle is verkrag, met 71% van dié vroue wat swart is en 29% wat blank was.
 
As deel van ’n navoringsverslag wat AfriForum en Solidariteit aangevra het, het Burger bepaal dat sowat 55 per 100 000 polisiebeamptes in 2011 vermoor is, terwyl dié statistiek vir boere 99 per 10 000 was.
 
Staatsbetrokkenheid   
Volgens Burger is dit ook opmerklik dat politici en leiers gereeld uitsprake teen moorde op polisielede gemaak het, maar “feitlik niks word oor boere gesê nie. Daar is ook al ’n beraad oor polisiemoorde gehou met ’n 10-punt-plan wat die staat nou besig is om in te stel.”
 
“Dit is duidelik dat die Regering nie meer die voortgesette aanvalle op plase en die moorde op mense wat by die boeregemeenskap betrokke is, as ’n voorrangsaak sien nie. Die strategiese en operasionale reaksie op die gevaar van plaasaanvalle en -moorde is duidelik nie gegrond op die erkenning dat die boeregemeenskap disproporsioneel geteiken word as hulle die risiko met dié van ander burgers of groepe in Suid-Afrika vergelyk word nie,” aldus Burger.
 
Intussen sê mnr. Nantes Kelder, hoof van AfriForum se ondersoekeenheid, betrokkenheid by strukture vir gemeenskapsveiligheid is uiters belangrik. Misdaad sal nooit ten volle in die land stopgesit kan word nie, maar “doeltreffende stelsels vir gemeenskapsveiligheid sal misdaad verplaas.” Hy stel ook voor dat ’n plaaswagstelsel – wat nasionaal bestuur word – op die been gebring moet word.
 
Wat die Landelike Beveiligingstrategie betref, sê Burger hoewel dit ’n goeie en omvattende plan is, fokus dié plan op die totale landelike gebiede, wat probleme met doeltreffendheid kan skep.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot