AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boer met besigheidsplan – Willemse

Boere wat dié droogte oorleef sal weer geld maak, sê prof. Johan Willemse.

Boere wat daarin gaan slaag om deur hierdie droogte se drif te kom, gaan verseker weer geld maak. Hulle moet net saam met hulle gesinne ’n sakeplan opstel oor hoe om die risiko’s nou te bestuur en voor te berei vir die opswaai.

Dié raad kom van prof. Johan Willemse van die Departement landbou-ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat, wat by Agri Noordwes se kongres gepraat het oor die implementering van ’n omdraaistrategie vir die landbou. Hy het gewaarsku dat van byna al Suid-Afrika se basiese voedselsoorte vanjaar ingevoer is.

“Sonder ’n omdraaistrategie sal ons bly stapelvoedsel invoer en met ’n verswakkende wisselkoers gaan die pryse die hoogte inskiet.” Hy sê op beleidsvlak moet gedebateer word oor hoe 45 miljoen mense in ’n stedelike omgewing van genoeg bekostigbare kos voorsien gaan word, asook ander kwessies soos veiligheid, eiendomsregte, rampbeleid, grondhervorming en invoere.

Hy glo die land se handelsbeleid is “verdag”. Volgens hom gaan daar hierdie jaar sowat 500 000 ton hoendervleis ingevoer word tot nadeel van die plaaslike bedryf. Daarmee saam kom ’n miljoen ton mielies saam in weens die voer wat hierdie hoenders verbruik het.

Op boerderyvlak stel hy voor boere moet ’n eerlike kontantvloeistaat opstel en bepaal watter tekorte daar gaan wees. “Praat nóú met jou finansier as jy in die knyp gaan wees en bereik nóú ooreenkomste, nie eers op die afsnydatum nie.

Verkoop onnodige bates as dit moet, vries uitgawes waar moontlik en hou aan om skuld te betaal, al is dit die minimum. Behou ook “produksie-kapasiteit” om weer te kan herstel, al is dit op kleiner skaal.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.22
-0.1%
Rand - Euro
17.61
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,725.54
+1.5%
Silwer
21.04
+1.6%
Palladium
2,320.50
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Verhouding moet op vertroue en eerlikheid gebou word, volkome ramantiek die beloning.
Leer my ken as nederig en 'n maklike persoon met christelike waardes sonder aanstelligheid wat vrede en liefde koester. Ek hou van kampeer met die karavaan en in die natuur...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot