AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8984
34,00
CORN
07 Okt
-
4785
-33,00
SOYA
07 Okt
-
9580
50,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4947
-1,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boer nou wêreldspeler

"Die Suid-Afrikaanse boer is vandag 'n wêreldpeler op 'n wêreldmark. Die geleenthede om geld uit boerdery te maak, is waarskynlik tien keer beter as 'n klompie jare gelede," sê mnr. Ernst Janovsky, landbou-ekonoom van Eerste Nasionale Bank (ENB).

"Die Suid-Afrikaanse boer is vandag 'n wêreldpeler op 'n wêreldmark. Die geleenthede om geld uit boerdery te maak, is waarskynlik tien keer beter as 'n klompie jare gelede," sê mnr. Ernst Janovsky, landbou-ekonoom van Eerste Nasionale Bank (ENB).

Mnr. Janovsky het op die Levubu-avostudiegroep se boeredag gesê enkele van die werklikhede wat boere in gedagte moet hou, is die veranderinge binne die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG). Die vrye beweging van goedere oor die landsgrense kry in 2005 beslag. Daarna volg die vrye beweging van mense tussen lande in 2010 en 'n enkele geldeenheid vir die streek in 2015.

Hierdie verwikkelinge beteken dat wêreldmarkte Suid-Afrika se landbou binne enkele jare in streekverband sal beskou en dit as sodanig sal aanvaar.

Wat die huidige finansiële omgewing betref, is die wêreldinflasiekoers sowat 2 % en die wêreldrentekoers sowat 3 %, terwyl Suid-Afrika se reële rentekoers sowat 7 % is. In Suid-Afrika is die inflasiekoers in die omgewing van 10 % en die rentekoers 17 %.

Na verwagting sal die inflasiekoers teen Oktober/November taamlik daal, en sal rentekoerse weer tot sowat 12 % daal. Rentekoerse kan verder sak, selfs tot 8 %, namate Suid-Afrika 'n netto uitvoerland word, het mnr. Janovsky gesê.

27 September 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,709.85
-0.2%
Silwer
20.66
+0.0%
Palladium
2,253.00
-0.4%
Platinum
925.00
-0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot