AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Boer ontdek slagting onder skape

'n Boer wat deur veediewe geteister word, het op die oorblyfsels van die grootste slagting nóg in sy veld afgekom.

'n Grusame gesig het 'n boer van Koppies in die Noord-Vrystaat ingewag toe hy Woensdag (19 Februarie) 'n trop vermiste skape gaan soek het.

Vyf-en-twintig stuks velle, voorpote en opgeblaasde binnegoed het in die lang groen gras in die veld op mnr. Johan Els se plaas Honingneskloof gelê.

Nog dertig van sy jong SA Vleismerino-ooitjies was in 'n hoek van die kamp toegespan, klaarblyklik om later ook geslag en gelaai te word. Die kamp is naby die teerpad tussen Koppies en Sasolburg, by Greenlands.

Mev. Elma Els, sy skoonsuster en buurvrou, sê die gebied word al geruime tyd deur veediewe geteister.

Dit is die grootste aantal skape wat nog op een slag by haar swaer gesteel is, maar hy word die laaste ruk bykans elke tweede week besteel.

Professionele diefstal
Dit blyk 'n professionele en goedbeplande diefstal te gewees het. Die diewe moes self die jakkalsdraad saamgebring het waarmee die oorblywende trop skape toegespan is, die afvalle was nie verwyder nie, en net die agterpote was afgesny.

Mev. Els sê hulle het Kersfees ook amper 'n groot verlies gely toe hulle gelukkig betyds op 'n trop skape afgekom het wat reeds in 'n kamp langs die teerpad toegespan was, met klaargemaakte gate in die draad.

Niemand is nog in hegtenis geneem nie.

Byskrif: Die gesig van verwoesting waarop mnr. Johan Els van Koppies afgekom het nadat veediewe vandeesweek vir die hoeveelste keer op sy plaas toegeslaan het. Foto: ANNBELLE ELS

 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot