AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boer oorleef derde plaasaanval

’n Boer van Vredefort het pas 'n derde plaasaanval oorleef. Dis die tweede aanval op sy huidige plaas.

Leidrade word tans deur die Polisie op Vredefort op opgevolg in ’n poging om die twee verdagtes betrokke by ’n plaasaanval op te spoor.

Mnr. Dries Cox, van die plaas Middelerf, is Woensdagoggend, 3 April 2013, twee keer geskiet toe die verdagtes hom en sy vrou aangeval het.

Konst. Peter Kareli, polisiewoordvoerder, sê hy hoop om binnekort die verdagtes aan te keer.

Derde aanval
Intussen het Cox aan Volksblad vertel dis die derde plaasaanval wat hy oorleef, en die tweede keer wat hy tydens ’n aanval geskiet is. Hy was Woensdag vroegoggend van die huis na die melkstal op die plaas onderweg, toe die mans hom aangeval het.

Cox en sy vrou is in hulle huis met ’n wapen aangehou, waar ’n struweling ontstaan het en hy in die bene en in een van sy arms geskiet is. Susan, Cox se vrou, sê hulle honde is Dinsdagaand vergiftig.

Die tweede keer wat Cox aangeval is, was 10 jaar gelede ook op dié plaas, maar niemand is tydens die voorval beseer nie.

Die eerste voorval was in 1994 toe Cox op ’n plaas in Gauteng aangeval en geskiet is. “Die koeël sit nou nog hier agter my blad. My arm se bloedsomloop is heeltemal daarmee heen.”

Bron: Volksblad

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.83
-0.4%
Rand - Pond
20.10
+0.2%
Rand - Euro
17.62
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,714.22
-0.1%
Silwer
20.57
-0.4%
Palladium
2,279.01
+0.9%
Platinum
926.03
+0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,834
+0.3%
Hulpbronne 10
62,826
-1.4%
Industriële 25
80,194
+1.2%
Finansiële 15
14,081
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot