AFGRI
BEAN
05 Okt
-
8985
-31,00
CORN
05 Okt
-
4780
-22,00
SOYA
05 Okt
-
9230
-35,00
SUNS
05 Okt
-
10250
40,00
WEAT
05 Okt
-
7200
31,00
WMAZ
05 Okt
-
4945
29,00
YMAZ
05 Okt
-
4861
5,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boer se moordenaars kry 45 jaar

Twee mans wat aan die moord op ’n boer van Ottosdal skuldig bevind is, is elk 45 jaar tronk toe gestuur.

Die wreedheid wat met mnr. André (Brood) van die Merwe se moord gepaardgegaan het, het gelei tot ’n swaar vonnis vir die twee plaaswerkers wat skuldig bevind is. Van der Merwe is op 30 April 2011 vier keer geskiet en sowat 1,5 km ver agter ’n bakkie aangesleep.
 
Mnre. Thabo Matlhoko en Shadrac Thapelo Smith is Woensdag (13 Maat 2013) deur regter Samkelo Gura lewenslange tronkstraf opgelê. Luidens ’n berig in Beeld is die mans elk nóg 20 jaar tronkstraf opgelê weens die wrede aard van die moord.
 
Die derde beskuldigde in die saak is vrygespreek. “Ons is teleurgesteld omdat een van die beskuldigdes (Diphapang Paul Kwa-Kwa) vrygespreek is weens ’n gebrek aan bewyse nadat hy sy swygreg gebruik het,” aldus mnr. Frans Hugo, wat destyds op Van der Merwe se lyk afgekom het.
 
Die voorval
Die moord op Van der Merwe, wat ook ’n afslaer was, het die gemeenskap geskok. Gura het bevind dat die aanval beplan is en dat die mans hom ingewag het. Vroeër is getuig dat Van der Merwe die dag met ’n geweer by die deur uitgestap het ná hy geluide buite gehoor het.
 
Die mans het hom twee keer in die rug, agter die linkeroor en in die wang geskiet. Daarna is Van der Merwe se voete met draad vasgebind en is hy agter die bakkie aangesleep.
 
Die moordenaars het die bakkie, kos, selfone, klere, skoene en geld uit die plaashuis gesteel. Van der Merwe is gevind ná sy vriende ondersoek ingestel het omdat hy nie, soos afgespreek, die middag by ’n vriendin gaan rugby kyk het nie.
 
Bron: Beeld

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
-0.6%
Rand - Pond
20.23
-0.0%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.50
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,713.10
-0.8%
Silwer
20.65
-2.0%
Palladium
2,305.75
-0.7%
Platinum
925.97
-0.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,383
-0.8%
Alle aandele
65,805
-0.8%
Hulpbronne 10
63,552
-1.6%
Industriële 25
79,695
-0.5%
Finansiële 15
14,019
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot