AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

'Boer se vesting rus op werk, wysheid'

TLU Suid-Afrika het niks te doen met enige planne om die owerheid omver te werp nie. "Sulke opmerkings wil ek vandag finaal met minagting verwerp, en vir die mense wat hulle daarmee besig hou, sê: 'As julle TLU SA wil beveg, doen dit met sinvolle argumente en nie met onsinnige kroegstories nie.' Ons pleeg nie terreurdade nie, maar veg met alles wat ons het teen terrorisme."

Só het mnr. Gert Ehlers, voorsitter van TLU SA, op dié organisasie se kongres in Pretoria gesê. Hy het gesê in die lig van die talle betogings en botsings met die gereg tydens die wêreldberaad in Sandton, lyk ddit eerder "asof die bedreiging vir die owerheid eerder uit 'n ontevrede, werklose, ontnugterde massa kom, as uit die geledere van boere wat pleit vir en werk aan bestendige gemeenskappe as noodsaaklike onderbou vir voorspoed in die landbou en tot heil van die land". Hy het gesê die vesting vir die Suid-Afrikaanse boer moet op twee pilare staan, werk en wysheid, en moet versterk word omdat dit die enigste ware vesting is. Dit geld ook vir die owerheid wat moet werk en probeer om met wysheid te regeer. Hy moet die voorbeeld stel, veral om te sorg vir reg en orde sodat lewens en eiendom gerespekteer word. "Dit is nie wys van 'n owerheid om wette te maak wat onsekerheid skep by die hartklop van die landsekonomie, naamlik die landbou nie. Wetgewing wat die eiendomsreg van die boer aantas of bedreig, het nie net 'n destabiliserende uitwerking op die landbou nie, maar benadeel die totale landsekonomie," het mnr. Ehlers gesê. Hy het met verwysing na plaasmoorde, arbeidsonrus, onvriendelike wetgewing en belasting op hulpbronne gesê dit is genoegsame oorsake om boere van hul plase te verdryf. "Die gedurige gegrawery na moontlike redes om boere voor en gedurende naweke oor beuselagtighede te arresteer, befoeter goeie verhoudings." Mnr. Ehlers het na die Strategiese Landbouplan verwys en gesê "die goeie plan word bederf omdat die geursel van 'n bepaalde ideologie te dik ingemeng is om die eindproduk se suiwer landbousmaak ongeskonde te laat bly. Die goeie in hierdie plan sal deur boere self staangemaak moet word. Die politiek in die plan sal deur die politici gedryf word in die belang van die massas, maar tot nadeel van landbou." Hy het gesê 'n wyse regering sal sy landbou beskerm met alle middele tot sy beskikking. Die belangrikste hulpmiddel in die hand van enige owerheid vir 'n voorspoedige en vooruitstrewende landbou met 'n stewige produksievermoë, is die behoud van die menslike hulpbron. Hy is onbestrede vir nog 'n termyn as voorsitter van TLU SA verkies, terwyl mnr. Paul van der Walt onbestrede as adjunk-voorsitter herkies is. *Die Transvaalse Landbou-unie sal voortaan as TLU Suid-Afrika, bekend staan. Mnr. Ehlers het gesê die naam is verander omdat die landbou-unie 'n nasionale organisasie is en ook so sy stempel op die georganiseerde landbou kan afdruk. 13 September 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.75
-0.7%
Rand - Pond
20.14
+0.4%
Rand - Euro
17.57
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,718.05
-0.5%
Silwer
20.71
-1.7%
Palladium
2,258.14
-2.8%
Platinum
925.50
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot