AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10008,8
-107,20
CORN
20 Mrt
-
4475,8
-25,20
SOYA
20 Mrt
-
8500
-108,00
SUNS
20 Mrt
-
9410
-228,00
WEAT
20 Mrt
-
6585
-54,00
WMAZ
20 Mrt
-
4151
-2,00
YMAZ
20 Mrt
-
4190,8
-10,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Boer sleep staat hof toe ná aanval

‘n Boer van Richmond wat drie jaar gelede glo ernstig deur twee plaaswerkers in sy huis aangerand is, dagvaar die staat vir honderde duisende rande.

‘n Boer van Richmond wat drie jaar gelede glo ernstig deur twee plaaswerkers in sy huis aangerand is, dagvaar die staat vir byna ‘n halfmiljoen rand. Luidens ‘n berig op Nuus24.com is mnr. Piet Schrooder ná dié voorval glo strafregtelik aangekla.


Die 67 jarige Schrooder van die plaas Wolwekraal het ‘n eis van R150 000 weens onregmatige inhegtenisname en aanhouding, en sowat R320 000 vir kwaadwillige vervolging ingestel.


Schrooder eis dat hy op 30 Oktober 2007 na bewering sonder ‘n lasbrief inhegtenis geneem is.


Die voorval

Schrooder is op 13 Oktober 2007 deur die twee plaaswerkers, wat hy vroeër die dag met waarskuwingskote van sy werf verjaag het, aangeval. Hy het die mans vroeg die aand op die grasperk gewaar en die waarskuwingskote geskiet. Die aand het hy ‘n slaappil gedrink en met sy rewolwer op die bedkassie geslaap. Hy het wakker geword toe die twee mans voor sy bed gestaan het.


Vyf skote is met Schrooder se vuurwapen geskiet, waarna die twee hom aangerand het. Verskeie items is gebreek en kontant en sy voertuig is gesteel. Die verdagtes is in hegtenis geneem, maar die klagte teen hulle is later teruggetrek, waarna Schrooder op ‘n klag van poging tot moord aangekla is. Hy is op 12 Desember 2008 op die aanklag onskuldig bevind.


1 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.52
-0.6%
Rand - Pond
22.60
-1.0%
Rand - Euro
19.71
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.38
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-1.8%
Platinum
966.86
-0.2%
Palladium
1,390.86
-1.5%
Goud
2,002.07
+0.6%
Silwer
22.66
+0.3%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
67,145
+0.2%
Alle aandele
72,583
+0.1%
Hulpbronne 10
64,140
+2.0%
Industriële 25
97,471
+0.4%
Finansiële 15
14,707
-2.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Versigtiger
Is n buite mens, lief vir die berge en dale. Hou van plekke ontdek en te ervaar. Maar geniet ook n huislike omgewing.
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot