AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boer sterf 63 dae ná aanval

’n Plaasaanval wat vroeër die jaar in ’n mielieland naby Bapsfontein plaasgevind het, het ’n tragiese einde.

Altesaam 63 dae nadat die 40-jarige mnr. Gert van Wyk in ’n mielieland op sy plaas deur aanvallers geskiet is, het sy hart gaan staan. Hy is Maandagmiddag, 1 April ná ’n moedige stryd in die intensiewe sorgeenheid van ’n plaaslike hospitaal oorlede.

Van Wyk is drie keer in sy rug geskiet tydens die voorval op 28 Januarie. Mnr. Riaan du Plessis, die neef van mnr. Eddie Fouche – die plaasbestuurder wat dié dag vermoor is – sê van Van Wyk se organe moes verwyder word.

Van Wyk laat sy vrou, Retha, en drie kinders agter. Retha is tydens die voorval deur die vier aanvallers in die plaaskantoor toegesluit en is nie aangerand nie.

Twee privaatspeurders
Volgens Du Plessis is nog niemand in verband met die voorval aangekeer nie. Die families het al twee privaatspeurders aangestel om die aanvallers te probeer opspoor. Hy sê dit blyk of die Polisie nie vorder met die saak nie, en dat die enigste leidraad die blou bakkie was waarmee die verdagtes gery het.

Die verdagtes het hulself as mieliekopers voorgedoen, en Van Wyk en Fouche in ’n mielieland op die plaas geskiet. Die groep het met ’n onbekende hoeveelheid kontant en goedere op die vlug geslaan.

Altesaam 17 plaasaanvalle en agt -moorde het in Januarie die jaar in die land plaasgevind. Die TLU SA het met dié syfers in gedagte gevrees dat 2013 ’n “swart jaar” aangaande plaasaanvalle gaan wees.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot