AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boer, sy vrou binne ‘n maand vermoor

’n Boer en sy vrou is sowat ’n maand uitmekaar op hul plaas, Die Erf, naby Philippi in die Wes-Kaap vermoor.

Die liggaam van ’n 68-jarige gestremde boer is oor die naweek gevind, sowat ’n maand ná sy vrou op dieselfde plaas aangeval, verkrag en vermoor is. Mnr. Arnold Schultz is gevind nadat bekommerde familielede hom nie in die hande kon kry nie en as vermis by die Polisie aangemeld het.
 
Luidens ’n berig op IOL word die moord op Schultz as “skokkend, vreesaanjaend en wreed” beskryf. Volgens ’n buurman, wat anoniem wil bly, het Schultz een van sy bene verloor en kon hy homself dus nie verdedig nie.
 
Kapt. FC van Wyk, polisiewoordvoerder, sê sy liggaam is in ’n pakkamer op die plaas gevind waar dit toegegooi was. Hy is met ’n onbekende voorwerp gesteek. Die omstandighede rondom die voorval is nog onbekend.
 
Verhoor
Schultz het verlede week twee dae in die hof bestee waar die vier verdagtes wat van die moord en verkragting van sy 62-jarige vrou, mev. Hester Koch, aangekla word, verskyn het. Sy is in November vanjaar vermoor.
 
Schultz is in dié voorval vasgebind. Die misdade is glo gepleeg deur mense wat saam met die egpaar op die plaas gebly het. Die groep wat saam met die egpaar op die plaas gewoon het, is glo “gered” van ’n lewe op straat. Koch het hulle na bewering gevra om die plaas te verlaat sowat ’n week voor sy vrou se dood.
 
Volgens ’n buurman het Schultz vertel dat hy een van die verdagtes met sy krukke wou bydam ná die verdagte in die hof getuig het. Schultz het glo gesê dat een van die verdagtes daarná na iemand in die galery gedraai en iets gesê het, waarna hy na Schultz toe gedraai het. “Arnold het my vertel die man het vir hom geglimlag en ’n soen na hom toe geblaas.”
 
Bron: IOL
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.83
-0.3%
Rand - Pond
20.05
+0.4%
Rand - Euro
17.60
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,716.84
+0.0%
Silwer
20.59
-0.2%
Palladium
2,304.50
+2.1%
Platinum
928.00
+0.6%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,532
+0.6%
Alle aandele
65,979
+0.6%
Hulpbronne 10
63,155
-0.8%
Industriële 25
80,299
+1.3%
Finansiële 15
14,079
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot