AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Boer, sy vrou in Vrystaat aangeval

In die derde plaasaanval in ’n week is ’n boer en sy vrou wat tussen Wesselsbron en Odendaalsrus boer, aangerand.

Een verdagte word tans gesoek ná ’n boer en sy vrou Donderdagoggend (13 Desember 2012) vroeg in hul huis oorval is. Mnr. Louis Oosthuizen en sy vrou, Magda, wat op die plaas Welgegund tussen Wesselsbron en Odendaalsrus boer, is deur drie mans aangerand en beroof.

Mnr. Jakkals le Roux, streekverteenwoordiger by Vrystaat Landbou, sê die voorval is omstreeks 02:00 aangemeld, waarna die plaaslike veiligheidstruktuur geaktiveer is en plaaslike hoofroetes afgekordon is. Kol. Annalie Wrench, polisiewoordvoerder, sê twee van die verdagtes is tussen 02:30 en 04:30 in informele nedersettings in die omgewing in hegtenis geneem.

Bekend
Van die aanvallers was glo aan die egpaar bekend as mense wat vroeër op die plaas gewerk het. Geld, juwele en wapens is gesteel. Le Roux sê die aanvallers het glo presies geweet waar wat in die huis was.
Wrench sê Oosthuizen is met ’n stomp voorwerp oor die kop geslaan, en was vir ’n tyd lank bewusteloos. Hy is na ’n plaaslike dokter geneem vir behandeling. Die egpaar is nie gehospitaliseer vir die beserings wat hulle opgedoen het nie.

Verlede Vrydagnag is mnr. Kota Botha, ’n 73 jarige afgetrede boer van Arlington, op sy plaas aangeval en erg aangerand. Lees meer oor dié voorval.

Die 68 jarige mnr. Arnold Schultz, wat op die plaas Die Erf naby Phillippi in die Wes-Kaap geboer het, is vermoedelik ook verlede Vrydag (7 Desember 2012) op die plaas vermoor. Sy vrou is sowat ’n maand voor sy dood op die plaas verkrag en vermoor. Leer meer hier.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.02
-1.0%
Rand - Pond
19.93
-2.6%
Rand - Euro
17.62
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,658.33
-0.1%
Silwer
18.71
-1.0%
Palladium
2,218.11
+3.1%
Platinum
863.49
-0.3%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot