AFGRI
BEAN
31 Me
-
8440
-229,00
CORN
31 Me
-
4035
-79,00
SOYA
31 Me
-
7769
-121,00
SUNS
31 Me
-
8135
-131,00
WEAT
31 Me
-
6645
-8,00
WMAZ
31 Me
-
3868,2
-34,80
YMAZ
31 Me
-
3822
-31,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Boer van KZN sterf ná beweerde onderonsie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Boer in die KwaZulu-Natalse Middelland is Vrydag onder verdagte omstandighede dood. Foto: Lloyd Phillips
'n Boer in die KwaZulu-Natalse Middelland is Vrydag onder verdagte omstandighede dood. Foto: Lloyd Phillips
Die Howick-polisie ondersoek die omstandighede rondom die dood van 'n KwaZulu-Natalse boer Vrydagoggend.

'n Boer van die distrik Howick in die KwaZulu-Natals Middelland is Vrydag dood kort ná 'n beweerde onderonsie met óf 'n werknemer óf 'n ander boer. Die oorledene se naam is nog nie bekend gemaak nie.

Min besonderhede oor die voorval is bekend, maar luidens 'n verklaring deur Midlands EMS in Howick is paramedici omstreeks 10:00 na die Petrusstroom-pad naby Howick gestuur.

“Met hul aankoms is gevind dat een persoon lewensbedreigende beserings opgedoen het. Ten spyte van alle pogings is die pasiënt op die toneel dood verklaar. Daar word beweer dat die boer en 'n werknemer 'n rusie in die huis gehad het, wat tot 'n bakleiery gelei het,” lui die verklaring.

’n Anonieme bron wat na aan die ondersoek is, het aan Landbouweekblad gesê dat die ondersoek na die omstandighede van die slagoffer se dood nog in ’n vroeë stadium is. Die presiese aard van die beserings en omstandighede wat tot sy dood gelei het, word nog vasgestel.

Freddie van Tonder, veiligheidshoof van die KwaZulu-Natalse Landbou-unie (KwaNalu), sê onbevestigde inligting wat hy ontvang het, is dat die beweerde onderonsie tussen twee boere was.

Van Tonder wag vir verdere duidelikheid van die polisie se ondersoekbeampte.

*Hierdie is 'n ontwikkelende storie.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.72
-0.2%
Rand - Pond
24.54
-0.4%
Rand - Euro
21.08
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.82
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
996.14
-1.7%
Palladium
1,366.08
-2.8%
Goud
1,962.88
+0.2%
Silwer
23.52
+1.4%
Brent-ruolie
73.54
-4.8%
Top-40
69,998
-1.3%
Alle aandele
75,068
-1.2%
Hulpbronne 10
67,512
+0.7%
Industriële 25
102,774
-2.9%
Finansiële 15
14,415
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Anti-gold digger !!!!
Rustig, ROOK nie, drink met geleentyd, en GEEN JOLLER. Werk vir myself(koop motors). Hou van Reis. Lyk en voel nie 51 nie, en nog baie aktief !!!
Kom ons skryf ons eie Roman
Ek is sag geaard baie liefde vol Goeie hart Hou nie van baklei nie Hou van tyd weg van huis af Hou van uit eet en lekker dans My familie en Kinders is my lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot