AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boer van veediefstal, bedrog aangekla

’n Vrystaatse boer word aangekla daarvan dat hy ’n huurder se skape verkoop en waarborgakte vir lenings vervals het.

’n “Leierboer” van die distrik Ladybrand en Tweespruit sal weer op 28 Januarie 2013 in die streekhof in Bloemfontein verskyn op aanklagte van bedrog en veediefstal van miljoene rande.

Die 42-jarige mnr. Jacques van Wyk, voormalige voorsitter van die Tweespruit- en Ladybrand-boerevereniging, het Maandag (14 Januarie 2013) in die hof verskyn. Hy het homself verlede week aan die Polisie se handelseenheid in die stad oorgegee.
 
Luidens ’n berig in Volksblad beweer die staat Van Wyk het om verskeie lenings aansoek gedoen en waarborgakte vir die lenings vervals. Die ander klag volg nadat hy na bewering ’n boer, wat grond by hom gehuur het, se skape as sy eie verkoop het. Die misdade is glo in 2009 gepleeg.
 
Vroeër op borgtog vrygelaat
Van Wyk is vroeër op borgtog van R3 000 in Bloemfontein vrygelaat en lasbriewe vir sy in hegtenisname is in Oktober en November verlede jaar in Bloemfontein en Port Elizabeth uitgereik nadat hy versuim het om sy verhore by te woon.
 
Mnr. Cobus Bredenkamp, Van Wyk se regsverteenwoordiger, het hom intussen aan die saak onttrek omdat hy nog nie deur Van Wyk betaal is nie. Van Wyk het aangedui dat hy nie van regshulp gebruik sal maak nie en dat hy sy eie regsverteenwoodiger kan bekostig.
 
Tydens die volgende hofverskyning sal ’n besluit oor ’n borgaansoek vir Van Wyk gemaak word.
 
Bron: Volksblad
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,715.43
-0.6%
Silwer
20.60
-2.2%
Palladium
2,252.50
-3.0%
Platinum
922.50
-1.2%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot