AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boer van Villiers sterf ná plaasaanval

Sowat drie weke nadat mnr. Jannie du Plessis en sy vrou, Stinnie, aangeval is, het hy aan sy beserings beswyk.

Op dieselfde aand as wat twee verdagtes aangekeer is weens die aanval op die Kolver-egpaar in Bloemfontein, het mnr. Jannie du Plessis, van Villiers, beswyk weens die beserings wat hy tydens ’n plaasaanval opgedoen het. Du Plessis en sy vrou, Stinnie, is op 6 Januarie 2013, in hul huis aangeval.
 
Hy is tydens die voorval in die maag geskiet, en die egpaar was ure lank in ’n kluis opgesluit voor hulle gevind is. Du Plessis is Vrydagaand (25 Januarie 2013) in die Netcare Union-hospitaal in Alberton oorlede.
 
Selfoon
Op dieselfde aand is twee verdagtes aangekeer vir die wrede aanval op die Kolver-egpaar die naweek tevore. Luidens ’n berig in Volksblad het ’n gesteelde selfoon, wat een van die verdagtes vir sy broer gegee het, tot die inhegtenisnames gelei.
 
Die selfoon is Vrydag aangeskakel, en danksy uitstekende speurwerk van mnr. Leon Russouw, ’n privaatspeurder, ao. Linda Steyn, ao. Eben van Zyl en die Polisie se taktiese reaksie-eenheid, is die mans dieselfde aand aangekeer.
 
Voorbereiding
Volgens Russouw het die twee mans die Maandag voor die aanval ’n slot van ’n toegangshek na die hoewe gebreek. ’n Huishulp het dit gesien, en die slot is vervang. Die Vrydagaand het hulle na die hoewe teruggekeer en die huis dopgehou tot die egpaar gaan slaap het.
 
Die rowers het ná die voorval na ’n vulstasie in Langenhovenpark gevlug, waar hulle tot vroeg die oggend gewag het vir die eerste taxi’s om hulle na hul huise in Fase 9 en Fase 10 van die Mangaung-woonbuurt te neem. Volgens die berig het een van die verdagtes glo verlede Maandag ’n koerant gaan koop om na bewering “te sien hoe seer hy die mense gemaak het”.
 
Die mans verskyn Maandag 28 Januarie 2013 in die Bloemfonteinse landdroshof.
 
Bron: Volksblad

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,715.43
-0.6%
Silwer
20.60
-2.2%
Palladium
2,252.50
-3.0%
Platinum
922.50
-1.2%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot