AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Boer vasgebind in varkhok aangetref ná plaasaanval

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Marieke Snyman
Ter illustrasie. Foto: Marieke Snyman
Die Bethlehem-buurtwag het gister omstreeks 12:20 ’n Bethlehemse boer met beserings aan sy kop, gesig en lyf in ’n varkhok op die plaas Fairview aangetref.

Volgens adj.off. Mmako Mophiring, polisiewoordvoerder, het mnr. Izak Bell (67) se verloofde, me. Marie du Plessis (66), die polisie na die plaas ontbied.

Sy en haar broer, mnr. Fanie Pretorius, het die plaas om 09:30 verlaat om aankope op Bethlehem te doen. Met hul terugkeer het sy opgemerk dat die plaashuis se deur oop staan. Sy het die huis binnegegaan en vir Bell geroep, maar hy was nie in die huis nie.

Sy het opgemerk dat haar kasdeur oop is. Sy het onraad vermoed toe sy ammunisie op die vloer sien en opmerk dat die vuurwapenkluis oop was. Sy het toe gesien dat twee vuurwapens uit die kluis gesteel is en na Bell begin soek.

Sy het alarm by die Bethlehem-buurtwag gemaak. Met die buurtwag se aankoms het hulle Bell in ’n varkhok aangetref. Volgens Netwerk24 het Bell ’n vark wat uit die hok ontsnap het, terug in die hok gesit toe hy deur twee verdagtes oorval is. Hulle het glo ’n kombers oor hom gegooi, een van sy voete vasgemaak en sy hande met draad agter sy rug vasgebind.

Du Plessis het aan Netwerk24 gesê dat die verdagtes vermoedelik daarna na die huis is waar hulle die twee vuurwapens, asook Bell se selfoon, skoene en ’n bos sleutels met onder meer sy bakkie en die huis se sleutel is, gesteel het. Die huis se slotte is intussen verander en die bakkie van die plaas verwyder sodat dit nie gesteel kan word nie.

Bell is ná die aanval gehospitaliseer en is tans in ’n stabiele toestand.

Enigiemand met nuttige inligting word gevra om die Bethlehem se polisie by 058 307 5700 of Crime Stop by 08600 10111 te kontak.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot