AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boer verbied om krokodille te vang

’n Boer van Limpopo is glo deur die Departement van Omgewingsake verbied om krokodille wat weggespoel het, te vang.

Onderhandelinge is tans tussen die Departement van Omgewingsake en die Rakwena-krokodilplaas in die Pontdrif omgewing aan die gang. Dit volg ná die departement dié boer verbied het om krokodille van sy plaas te vang wat tydens die oorstromings verlede maand in die Limpoporivier beland het. Sowat 15 000 krokodille word op die plaas aangehou.

Mnr. Zane Langman, verteenwoordiger van die plaas, het aan Beeld gesê sowat 3 000 van die 7 000 krokodille wat weggespoel het, is al gevang. “Hulle het vir ons gesê ons mag geen krokodille in die Limpoporivier vang voordat hulle toestemming gee nie omdat ons nie kan bewys die krokodille behoort aan ons nie.”

NDBV
Intussen is Langman verstom oor ’n verklaring wat die Nasionale Dierebeskermingsvereniging uitgestuur het waarvolgens die manier waarop die krokodille gevang word, as “onmenslik” beskryf word.

Volgens Langman het die NDBV se inspekteurs wat hulle gehelp het om die krokodille te vang, gesê daar is niks fout met die manier wat die reptiele gevang word nie.

Die krokodilplaas word die afgelope 15 jaar lank bedryf. Die velle word onder meer na Italië uitgevoer, terwyl krokodilvelprodukte asook vleis plaaslik gelewer word.

Bron: Beeld

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.75
-0.7%
Rand - Pond
20.14
+0.4%
Rand - Euro
17.57
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,718.05
-0.5%
Silwer
20.71
-1.7%
Palladium
2,258.14
-2.8%
Platinum
925.50
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot