AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9423
0,00
CORN
28 Sep
-
4756
0,00
SOYA
28 Sep
-
9247
0,00
SUNS
28 Sep
-
9708
0,00
WEAT
28 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
28 Sep
-
4779
0,00
YMAZ
28 Sep
-
4682
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Boer vermoor, ander ernstig beseer

’n Wildboer van Wolmaransstad is die naweek doodgeskiet, terwyl ’n boer van Harburg in die maag en arm geskiet is.

Een verdagte is aangekeer nadat ’n 60-jarige wildboer van Wolmaransstad Saterdagaand 23 Februarie 2013 omstreeks 21:30 op sy huis se stoep op die wildreservaat Lindburg Lodge doodgeskiet is.

Mnr. Cor van Vuuren, voorsitter van Agri Noordwes, sê die voorval is betreurenswaardig. “Dit is absoluut onaanvaarbaar dat ’n mens se lewe deesdae nie meer iets werd is nie!”
 
Volgens die inligting wat aan Van Vuuren verskaf is, het die slagoffer Saterdagaand gaan ondersoek instel toe hy ’n geblaf buite die huis gehoor het. “Toe hy op die stoep uitstap, het iemand hom net geskiet.” Van Vuuren sê bespiegelinge bestaan rondom die rede vir die moord, aangesien die aanvallers nie die huis in is om iets te roof nie, maar ná die skoot gevlug het.
 
Drie stelle spore is glo buite die huis gekry. Van Vuuren sê ’n gemeenskapsveiligheid-inisiatief is ná die voorval gemobiliseer om na verdagtes te soek. Volgens kol. Emelda Ocsetlhako, polisiewoordvoerder, is een verdagte later die aand in verband met die voorval aangekeer. Sy kon nie verdere besonderhede oor die gebeure verskaf nie, maar het gesê die slagoffer het een koeëlwond in sy nek gehad.
 
Boer geskiet naby Harburg
Intussen is ’n boer van die Harburg-omgewing in KwaZulu-Natal in ’n bestendige toestand nadat hy Vrydagaand 22 Februarie 2013 tydens ’n voorval op sy plaas in die arm en maag geskiet is. Mnr. Bruno Nühl en sy vriendin, me. Nicole Coetsee, het omstreeks 22:30 van die dorp af op die plaas aangekom.
 
Mnr. Koos Marais, verteenwoordiger van veiligheid by KwaNalu, sê Coetsee was eerste op die plaas. Sy is deur twee gewapende mans aangeval toe sy die plaashek wou oopmaak. Die mans het haar die huis ingedwing en die kluis se sleutel van haar geëis. Sy het gesê sy het nie die sleutel nie, maar dat sy ’n onbekende bedrag geld in haar voertuig gehad het. Die mans het die geld geneem en op daardie oomblik het Nühl op die plaas aangekom.
 
Nühl het hom teen die mans verset en is in die arm en maag geskiet. Hy is in die hoësorgeenheid in ’n hospitaal in Pietermaritzburg behandel en is intussen na ’n gewone saal oorgeplaas. Marais sê die verdagtes was vermoedelik op soek na geld en wapens. Niemand is nog in verband met dié voorval in hegtenis geneem nie.
 
“In die lig van die minister (mnr. Nathi Mthethwa, Minister van Polisie) se opmerking dat plaasaanvalle nie ernstig is nie, word die voorvalle in ’n ernstige lig beskou. Dit benadeel nie net die voedselproduseerders van ons land nie, maar ook plattelandse gemeenskappe. Ons is bekommerd, want sigbare polisiëring op die platteland het afgeneem,” aldus Marais.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.14
-0.7%
Rand - Pond
19.36
-0.1%
Rand - Euro
17.33
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.8%
Goud
1,624.05
-0.3%
Silwer
18.14
-1.4%
Palladium
2,068.00
-0.4%
Platinum
846.00
-0.9%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,621
0.0%
Alle aandele
64,026
0.0%
Hulpbronne 10
56,997
0.0%
Industriële 25
79,272
0.0%
Finansiële 15
14,209
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot