AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9360
-78,00
CORN
27 Sep
-
4745
-63,00
SOYA
27 Sep
-
9369,8
-8,20
SUNS
27 Sep
-
9778,2
-189,80
WEAT
27 Sep
-
7052,6
-5,40
WMAZ
27 Sep
-
4767
-35,00
YMAZ
27 Sep
-
4485
-41,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Boer vermoor, vrou aangerand

’n Boer van Ventersdorp is Sondag vermoor en sy vrou is erg aangerand. 'n Verdagte is reeds aangekeer.

'n Boer is Sondagoggend op sy plaas buite Ventersdorp in Noordwes vermoor en sy vrou kwaai aangerand.

Luidens 'n berig op Maroelamedia het twee mans die 67-jarige boer, mnr. Johan Stiglingh glo net voor 10:00 buite sy huis op die plaas Sterkstroom voorgekeer, aldus brig. Thulani Ngubane, woordvoerder van die polisie in Noordwes.

Stighlingh is oor die kop geslaan en het op die toneel beswyk. Sy eggenote, me. Cora Stighlingh, is daarna met toue vasgebind en aangerand, waarna die aanvallers met twee selfone gevlug het. Me. Stighlingh het gaan hulp soek en word in 'n hospitaal in Klerksdorp behandel, onder meer vir ‘n gebreekte arm.

Volgens Nuus24 is 'n verdagte reeds in hegtenis geneem.

Bron: Maroelamedia
Bron: Nuus24

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.90
+0.9%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.27
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,637.19
+0.9%
Silwer
18.68
+1.8%
Palladium
2,059.56
+0.8%
Platinum
864.12
+1.3%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,283
-0.0%
Alle aandele
63,681
+0.1%
Hulpbronne 10
56,020
-0.4%
Industriële 25
79,604
+0.1%
Finansiële 15
14,041
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot