AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Boerboel haal rekordprys van R100 000

’n Bielie van ’n Boerboelreun is vir ’n allemintige rekordprys van R100 000 verkoop.

Mnr. Lood Mienie van Cabaret-Boerboelstoetery op Potchefstroom, wat die 26 maand oue Cabaret Son of a Gun geteel het, sê sover hy weet is die prys van R100 000 nie net ’n Suid-Afrikaanse rekord nie, maar ook  ’n wêreldrekord.

Mnr. Pierro Erwee (25) van die plaas Watervalshoek naby Leandra, Mpumalanga, is die trotse nuwe eienaar. Die dag nadat die transaksie in April beklink is, het Erwee Son of a Gun aan sy eerste kampioenskap by die Randse Skou laat deelneem.

Die reun het drie pryse gewen: kampioenreun vir honde van 24 maande tot 5 jaar oud, groot kampioenreun van die dag, en Gauteng se Hond van die Jaar.

Mienie was aanvanklik nie van plan om Son of a Gun te verkoop nie, maar het uiteindelik besluit om die reun aan Erwee te verkoop omdat hy glo die hond sal dié jong teler ’n goeie hupstoot gee.

Top-teelmateriaal
Son of a Gun is van die beste teelmateriaal ter wêreld,” sê Mienie, wat al 25 jaar Boerboele teel en wie se stoetery al verskeie kampioene opgelewer het.

Erwee teel met Friesperde en eksotiese papegaaie en het verlede jaar die onderneming Eldorado-Boerboele begin. Hy het 20 perde, 800 voëlhokke en 24 Boerboele. Hy sê Son of a Gun het met die Suid-Afrikaanse Boerboeltelersvereniging se keuring 95% behaal.

Hy is beoordeel volgens onder meer temperament, beweging, bouvorm, sy kop, plato, bors en behoeking (wat die agterbene insluit). Son of a Gun is volgens Erwee baie gehoorsaam en liefdevol. Erwee het ook reeds voorheen een van Son of a Gun se dogters gekoop en sy vaar baie goed op kampioenskappe.

Teen druktyd was die reun nog in Potchefstroom sodat Mienie, kragtens hul koopooreenkoms, semen kon vries voordat die hond na Erwee gaan.

Erwee sê hy wil Son of a Gun gebruik om die Boerboelras te bevorder en aan skoue deel te neem. Boerboele is volgens hom baie gesog onder boere omdat hulle tot veiligheid op plase bydra.

Vanweë die groot vraag na klein Boerboel-hondjies raam Erwee dat hy kleintjies van Son of a Gun teen R10 000 elk sal kan verkoop.

Byskrif: Nog 'n foto van die bielie van 'n Boerboel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot