AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boerbokvleis

Groeiende belangstelling uit die buiteland en op binnelandse markte beteken dat Boerbok-boere hul produk met mening moet bemark sodat hul diere se "hartvriendelike" vleis op winkelrakke kan beland.

Onderhandelings word reeds met 'n kettingwinkelgroep en 'n slagplaas gevoer vir die plaaslike bemarking van dié vleis.

Mnr. Isak Vorster, voorsitter van die SA Boerboktelersvereniging (SABTV), sê dit is een van die nuwe bemarkingskanale wat vir Boerbokvleis ondersoek word. "Dié bedryf het sedert 1994 geweldig uitgebrei. Die jare sedert 2001 sal egter bekend staan as die eksodus van Boerbokvleis na die winkelrakke."

Volgens mnr. Vorster moet boere die internet en ander rekenaar-tegnologie inspan om hul produk plaaslike en oorsee te bevorder.

Mnr. Vorster versoek lede van die SABTV om die vorm oor Boerbokgetalle in die land te voltooi en aan die kantoor te stuur sodat byvoorbeeld bepaal kan word hoeveel karkasse vir die uitvoermark beskikbaar is. Saoedi-Arabië stel glo in 200 000 karkasse belang.

Die SABTV wil verseker dat net goeie genetiese materiaal die land verlaat. Daarom sal uitvoer streng beheer word. Inspekteurs van die vereniging sal eers ouers van embrio's en alle lewende Boerbokke wat die land verlaat, goedkeur.

Mnr. Francois Maritz van Daniëlskuil is in die plek van mnr. Fikkie Henderson as ondervoorsitter van die SABTV gekies.

8 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.83
-0.4%
Rand - Pond
20.10
+0.2%
Rand - Euro
17.62
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,714.22
-0.1%
Silwer
20.57
-0.4%
Palladium
2,279.01
+0.9%
Platinum
926.03
+0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,834
+0.3%
Hulpbronne 10
62,826
-1.4%
Industriële 25
80,194
+1.2%
Finansiële 15
14,081
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot