AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Boere bekommerd oor voer vir die winter

Vrystaat Landbou wil sy lede wat steeds met voertekorte sukkel, aanmoedig om hom te kontak vir hulp.

Volgens ’n nuusbrief van Vrystaat Landbou is sowat 1300 bale se voer, wat geskenk is as deel van die organisasie se droogtehulp-inisiatief, steeds beskikbaar vir insameling. Van die boere in die Tierpoort-omgewing, suidwes van Bloemfontein, se vooruitsigte vir die winter is baie knap met geen water in dié dam wat tans vir die landbou se gebruik beskikbaar is nie.

Me. Marie Lombard, ’n lid van die Tierpoort-watervereniging en boervrou van De Oude Kraal-landgoed, sê dié dam is slegs 10,88% vol. “Die probleem hier was geen goeie reën in die begin van die groeiseisoen nie – so geen goeie gras-groei kon plaasvind nie. Ons het ’n mooi kort groen skynsel, maar sit met onkruid, veral dorings,” vertel Lombard.

Sy sê boere verkoop nou beeste en perde omdat hulle nie hulle vee deur die winter sal kan vat nie. “Ons het die seisoen nie ons ramme by die ooie gesit nie, omdat ons nie die winter voer gaan hê nie, want daar is nie water in die dam nie.” Die landgoed het sedert die begin van die jaar nog net 136 mm reën gehad, terwyl baie goeie reëns in die oostelike dele van die streek voorgekom het.

Mnr. Danie van Tonder, voorsitter van Vrystaat Landbou se streek 16, wat Bloemfontein insluit, sê boere in die Jagersfontein- en Petrusburg-gebiede het ook aan die kortste end getrek wat reën betref. Mnr. Jacques van Rensburg, ’n boer van Bethulie en voorsitter van streek 19, sê baie boere in sy streek ervaar dieselfde druk, veral in die Jakobsdal-omgewing. Die reën wat wel geval het, het baie laat geval en die groeityd vir nuwe veld is besig om vinnig uit te loop met temperature wat reeds begin daal het met die naderende winter.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,629.04
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.27
+1.6%
Platinum
853.51
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot