AFGRI
BEAN
02 Des
-
9238
-127,00
CORN
02 Des
-
4511
-39,00
SOYA
02 Des
-
10400
-18,00
SUNS
02 Des
-
10800
-86,00
WEAT
02 Des
-
6730
-15,00
WMAZ
02 Des
-
5016
-111,00
YMAZ
02 Des
-
4919
-40,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Boere bid vir sonskyn

Boere in die distrik Bloemfontein sê hulle bid tans vir sonskyn nadat meer as 100mm reën in twee dae in die distrik geval het.

Boere in die distrik Bloemfontein sê hulle bid vir sonskyn nadat meer as 100mm reën in twee dae in die distrik geval het.

In sekere dele van die distrik het tot 180mm reën Dinsdag (7 Junie) en Woensdag (8 Junie) geval, terwyl tot 100mm se sneeu sedert Dinsdagnag op Lesotho se berge geval het.

Werkers by die Letseng Diamantmyn op die grens tussen Lestoho en die Vrystaat sê dit het Woensdag omstreeks 03:00 begin sneeu, en teen 16:30 Woensdagmiddag het die sneeu plek plek tot 100mm diep gelê. (Foto hiernaas en hieronder.)

Mielies kan omval

Mnr. Dirk Bredenkamp, ‘n verteenwoordiger van die Bloemfontein-streek van Vrystaat Landbou, sê hy het sedert Dinsdag 146mm op sy plaas gehad. “Die meeste waarvan ek weet was 180 mm, en die minste 130mm.”

Volgens Bredenkamp sit boere met mielie-oeste op hulle lande tans op naalde en spelde, aangesien die oes vir ten minste die volgende twee weke nie van die lande af gehaal sal kan word nie. “En ons hoop baie hard dat ‘n sterk wind nie sal opkom nie, want dan kan al ons mielies omwaai en is die oes daarmee heen.”

Bredenkamp sê hulle weet nie hoe lank dit sal duur vir dié water om af te loop nie, want die grond is na vroeëre reëns reeds versadig. Hy sê boere hoop dat nie baie reën tydens die winter sal voorkom nie, sodat die grond al die water eers kan absorbeer.

Skape kan verkluim

Bredenkamp sê skaapboere in die Suid-Vrystaat hou ook asem op, aangesien dit reeds skeertyd was en baie van hulle diere net drie tot vier weke se wolgroei het. “As daar nog sulke ysreën kom soos wat in die afgelope drie dae geval het, kan boere groot skade ly hê met diere wat vrek.”

Intussen berig Volksblad (9 Junie 2011) mnr. Edwill Cronjé, ‘n skaapboer van Roodewal, sy vrou, ‘n baba, ‘n kleuter en 14 plaaswerkers van die plaas Kleindam moes gered word nadat die Renosterspruit oor sy walle gestroom en die plaas oorstroom het. Van Cronjé se vee kon gered word, maar baie het verdrink.

Cronjé sê hy het sowat R1 miljoen se skade en hy weet nie wanneer hy weer op sy voete sal kan staan nie.

Bron: Volksblad

9 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
+1.2%
Rand - Pond
21.29
+1.0%
Rand - Euro
18.25
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.82
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,799.80
-0.2%
Silwer
22.68
-0.3%
Palladium
1,904.29
-2.1%
Platinum
1,036.89
-0.7%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,328
-0.8%
Alle aandele
74,416
-0.8%
Hulpbronne 10
73,941
-2.7%
Industriële 25
91,634
-0.6%
Finansiële 15
15,548
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Eks n maklike man. Soek vrede liefde en eerlikheid. Soek 'n vrou wat als saam kan doen en lewe genie
Eks n insperasie vir ander wat saam werk. En saam 'n pad kan stap. Ek verneuk nie op my maat nie so verwag ek dit ook
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot