AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Boere boos vir Kaapstad oor belasting

Boere binne die grense van die unistad Kaapstad is uiters ontevrede oor die stadsraad se nuwe munisipale heffings. Dit was duidelik op 'n onlangse vergadering van die Durbanville-Landbouvereniging.

Mnr. Emil Weichardt, die stadsraad se bestuurder waardasies, het aan tientalle boere verduidelik dat met die hele stad met die ontstaan van die unistad herwaardeer is om 'n eenvormige tarief daar te stel. Foute het ingesluip, maar inwoners het tyd gehad om besware in te dien.

Nuwe munisipale tariewe is bereken volgens 'n vasgestelde bedrag uit die rand maal die waarde van 'n eiendom. Boere het verlede maand hul eerste rekenings ontvang.

'n Ontstoke mnr. Villiers Loubser van FairCape-boerdery het vertel sy maandelikse munisipale rekening vir drie plase het van R1 080 per maand gestyg tot R9 300. Daar is twee plase op die rekening aangedui wat nie aan hom behoort nie en hy moet vir vullisverwydering betaal, 'n diens wat hy nie ontvang nie.

Hy sê die stadsraad onderskat boere se intelligensie as hy dink hulle gaan sulke "onprofessionele" rekeninge betaal. Boere kan dit in elk geval nie bekostig nie.

Mnr. George van Schalkwyk, Kaapstad se waarnemende direkteur inkomste, het in reaksie gesê die stadsraad wil niemand finansieel uitbuit nie en wil oplossings vind.

Die raad moes rekeninge uitstuur sodat hy kon sien waar die meeste probleme is. Die raad het die beginsel van 'n afslag vir boere aanvaar, maar die uitvoerende komitee was nie tevrede met die besonderhede daarvan nie. 'n Afslag van 50 % op plase van minder as R1 miljoen word oorweeg.

Hy sê probleme met rekeninge moet met die onderskeie substrukture van die stadsraad of homself uitgeklaar word. Boere moet egter solank net 'n deel van hul rekeninge betaal, anders kan hulle vir hulself probleme veroorsaak.

Hierop het mnr. Loubser geantwoord boere sal eerder die geld in 'n bankrekening hou totdat die stadsraad sy sake in orde het.

30 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,629.04
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.27
+1.6%
Platinum
853.51
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot