AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boere by Brandfort in erge droogte-knyp

Sowat 21 van die 25 lede van ? boerevereniging is in ’n oorlewingstryd in ’n gebied waar die ergste droogte die afgelope eeu afspeel.

Die behoeftebepaling van ’n groep Brandfortse boere om hulle vee oor die kort termyn te versorg, beloop bykans R7 miljoen.

Mnr. Hendri van Dyk, voorsitter van die John’s Gift-boerevereniging in die gebied tussen Brandfort, Bultfontein en Theunissen, sê sowat 21 van sy 25 lede is tans in ’n oorlewingstryd in 'n gebied waar die ergste droogte die afgelope eeu hom steeds afspeel. In dele van hulle gebied is altesaam minder as 50 mm sedert Mei 2015 aangeteken. Die langtermyn gemiddelde reënval is 450 mm per jaar.

Volgens die mees onlangse opname benodig die boerevereniging 374 vragte van 52 bale mieliereste ten bedrae van sowat R5,5 miljoen en 26 vragte van 52 bale lusern (sowat R1,2 miljoen).

Hy sê sy lede kan slegs 97 vragte mieliereste (R1,5 miljoen) bekostig en 11 vragte lusern. Dié boere sou selfs tevrede wees met afgegradeerde lusern.

Baie afhanklikes

Volgens ’n vorige opname is die betrokke boere verantwoordelik vir 108 werkers met 367 naasbestaandes, 13 882 kleinvee en 3 655 beeste.

“Ons was nie onverantwoordelik deur dié getalle diere aan te hou nie. Ons het in hoop geleef om ’n verbetering in die seisoen se omstandighede te beleef,” sê hy. “Die tweede nekslag het ons nou getref omdat ons mislukte oeste wat nie oesreste gaan oplewer nie.”

Volgens Van Dyk is hulle deurgaans besig met beplanning  oor oplossings om die kern van kernkuddes te behou. Benewens kommersiële kuddes is daar ook stoeterye wat al in 1976 gestig is. “Ons groot bekommernis is om hierdie reeds verswakte diere met kalwers deur die winter te voer. Die lamtyd het ook reeds begin.”

Drakrag daal

Hy sê die afgelope seisoen het die drakrag van die weiding konstant gedaal tot op ’n tegniese vlak van geen bees of skaap per plaas. Die veld het gedurende die hittegolwe verkleur na grys wat op ’n afstand swart begin vertoon. Die meeste reën het eers in Januarie geval. Na raming het gemiddeld 40 mm geval.

Sy produsente het toe met mening geplant en gespuit, maar in die afwesigheid van opvolgreën het dit verdroog.

“Ons het reeds geweldige skade aangaande ons vee, ons saaiery, en is geldelik uitgeput,” sê hy.

Hulle beplan om hawer, gars en koring vir veevoer te plant indien die omstandighede verbeter.

* Navrae: Hendri van Dyk, voorsitter: John’s Gift-boerevereniging: 082 821 1659.

Sekretaris; Johann Slabbert: 083 779 7258.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
-1.2%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,708.66
-1.0%
Silwer
20.34
-3.4%
Palladium
2,252.50
-3.0%
Platinum
914.00
-2.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot