AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boere-egpaar maak impak op Clocolan

'n Boere-egpaar van die distrik Clocolan in die Vrystaat het dit om hulself geneem om 'n positiewe impak op behoeftige mense van hul omgewing te maak.

Die harde realiteit van 'n hoë werkloosheidsyfer het me. Marieta Groenewald van die distrik Clocolan in 2015 laat besluit om 'n gemeenskapsentrum en skool vir kinders buite die dorp te stig.

"Daar is eenvoudig nie genoeg werk in Clocolan nie," sê Groenewald, wat saam met haar man, Jan, op die plaas Goeweneurskop met mielies, sonneblom, soja en vee boer.

"Die grootste behoefte hier is om kos aan kinders te verskaf wat nie toegang tot die Regering se maatskaplike toelaes het nie," sê sy.

Baie van die kinders wat woon in dorpe op die Vrystaatse grens met Lesotho, en meeste van die kinders in die Lethoteng-gemeenskapsentrum, is Lesotho-burgers en kom nie in aanmerking vir maatskaplike toelaes nie. Die gebrek aan werk in die omgewing beteken dat dié kinders telkens nie skool bywoon nie en ook aan wanvoeding lei. Talle het ook geen amptelike dokumentasie nie, wat dit bykans onmoontlik maak om enige staatshulp te bekom.

Die skool is 'n ware gemeenskapsprojek, met mense uit die omgewing wat as vrywilligers die kinders onderrig en vaardighede soos naaldwerk, houtwerk, musiek, sowel as vakke soos Engels en wiskunde leer. Boere uit die omgewing skenk groente en vleis om die gemeenskapsentrum te help om ten minste een ete 'n dag aan die 110 kinders te verskaf wat hier skoolgaan.

Moeilike omstandighede

Me. Agnes Motoi van die Hlohloloane-kindertehuis op Clocolan verskaf ook berading aan die kinders, terwyl hulle ook arbeidsterapie ontvang waar nodig.

"Ons doen dit omdat soveel van hierdie kinders uit moeilike omstandighede en agtergronde kom," sê Motoi. Die grond waarop die skool gebou is behoort aan die Setsoto-munisipaliteit, wat dit verniet verhuur vir die sentrum se bedrywighede.

'n Groentetuin is gevestig om kosskenkings aan te vul. Groenewald is passievol oor die skool en die werk waarmee hulle besig is.

"As ons 'n verskil kan maak een een kind se lewe en daardie kind kan 'n verskil maak aan die volgende een se lewe, sal ons uiteindelik 'n momentum opbou van mense wat goed is vir mekaar. So kan ons 'n impak maak," sê Groenewald.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.97
-1.1%
Rand - Pond
20.03
+0.5%
Rand - Euro
17.60
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.49
+0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,707.35
-0.5%
Silwer
20.44
-1.0%
Palladium
2,265.00
+0.3%
Platinum
922.50
+0.0%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot