AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Boere en Cosatu stamp kop oor Walmart

Cosatu se dreigement van massa-aksie teen Walmart se oorname van die Massmart-groep het Wes-Kaapse sitrusboere warm onder die kraag.

Cosatu se dreigement van massa-aksie teen Walmart se oorname van die Massmart-groep het Wes-Kaapse sitrusboere warm onder die kraag.


Die Wes-Kaapse sitrusprodusenteforum het in ‘n persverklaring sy onvergenoegdheid uitgespreek oor die behandeling wat Walmart van Cosatu ontvang nadat die Mededingstribunaal die Amerikaanse maatskappy onder sekere voorwaardes toestemming gegee het om Massmart oor te neem.


Goeie besigheid met Walmart

Volgens mnr. Gerrit van der Merwe, voorsitter van die forum, wat sowat 350 sitrusboere verteenwoordig en ook 2010 se nasionale Boer van die Jaar van die A.L.G. Boerdery, doen sy lede reeds jare lank besigheid met Walmart.


“As ‘n verskaffer voel ons dat Walmart ‘n uitstekende kliënt is. Hulle het ons nog altyd goed behandel. Ons besigheid met hulle groei elke jaar,” sê Van der Merwe.


Volgens hom het die sitrusbedryf se sake-vennootskap met Walmart en die maatskappy se Britse arm, Asdaa, tot 12 Swart Ekonomiese Bemagtingsprojekte gelei. Dié projekte tel glo onder die suksesvolste in die land.


Kliek hier om te lees hoekom me. Lindie Stroebel, senior ekonoom van die Landboubesigheidskamer, reken die oorname van Massmart deur Walmart bied "meer goed as sleg" vir die landbou.


Geld beteken groot belegging

Deel van die Mededingingstribunaal se voorwaardes van die oorname van Massmart is dat geen werknemers vir twee jaar afgelê mag word nie.


Walmart het aangedui dat hulle tussen 2000 en 3000 nuwe werksgeleenthede binne dié tydperk wil skep en het beloof om `n verdere R100 miljoen oor die volgende drie jaar in die landbou en landbouverskaffers te belê.


Van der Merwe reken dat Walmart se beloofde belegging van R100 miljoen sowat 1000 ha sitrusboorde kan vestig en sowat 5000 werksgeleenthede kan verseker.


Twyfelagtige werkgewer?

Cosatu dring egter daarop aan dat Walmart ‘n slegte werkgewer is wat lae lone betaal en die goedkoopste produkte aanskuif uit enige deel van die wêreld, sonder om ag te slaan op die kwaliteit daarvan.


Mnr. Patrick Craven, nasionale woordvoerder van Cosatu, het te kenne gegee dat die Walmart-kwessie op die vakbond se nasionale komitee-byeenkoms sal wees wat van 27 tot 30 Junie plaasvind.


21 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.64
+0.5%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.50
-0.5%
Platinum
1,006.50
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot