AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Boere en Polisie beveilig Vrystaat saam

Meer as 1 000 landbouers en Polisiebeamptes werk saam om die Vrystaat beter te beveilig.

Die eerste blou/witlig-operasie vir 2016, wat die Polisie in die Vrystaat in samewerking met georganiseerde veiligheidstrukture aangebied het, was suksesvol.

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se topbestuur het verlede jaar tydens vergaderings met Vrystaat Landbou (VL) en VKB se veiligheidslessenaar en VL se komitee vir wet en orde onderneem dat provinsiale blou/witlig-operasies elke twee maande sal plaasvind.

Altesaam 731 landbouers met 462 voertuie het op 28 April aan die operasie regoor die provinsie deelgeneem, terwyl 386 Polisiebeamptes met 186 voertuie aan diens was. Die operasie het van 18:00 tot middernag plaasgevind.

“Daar is spesifiek gefokus op misdaad in landelike gebiede soos eiendomsverwante misdade, veral veediefstal, alle ander diefstalle insluitend skroot-, koper- en kabeldiefstal, asook ernstige en geweldsmisdade wat plaasaanvalle insluit. ’n Misdaadpatroonanalise wat oor ’n lang tydperk opgestel is, het aangedui dat die meeste vee- en algemene diefstal op Donderdae plaasvind, derhalwe is die operasie op ’n Donderdag uitgevoer,” lui ‘’n mediaverklaring van VL.

Die operasies is saam beplan en VL se veiligheidslessenaar is “bewus van verskeie suksesse rondom veediefstal en ander misdade wat aangeteken is”. Mnr. Tommie Esterhuyse, voorsitter van VL se komitee vir wet en orde, sê baie goeie samewerking heers tussen VL, ander veiligheidstrukture en die Polisie in die provinsie.

“In 57% van die 79 plaasaanvalle wat verlede jaar in die Vrystaat plaasgevind het, het landbouers met die Polisie saamgewerk en is verdagtes aangekeer,” luidns VL. Daar was vanjaar reeds 15 aanvalle, en in vyf van hiervan het boere en die Polisie saamgewerk. In al vyf die voorvalle is verdagtes aangekeer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.1%
Rand - Pond
19.22
+0.6%
Rand - Euro
17.27
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,637.02
+0.5%
Silwer
18.34
-0.3%
Palladium
2,089.00
+0.6%
Platinum
851.50
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
56,927
-1.2%
Alle aandele
63,257
-1.2%
Hulpbronne 10
57,269
+0.5%
Industriële 25
77,927
-1.7%
Finansiële 15
13,967
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot