AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Boere gee R250 000 vir kanker

Boere het R250 000 ingesamel vir die Bergrivier-liefdadigheidsprojek om kinders wat kankerlyers is, te help.

Boere het R250 000 ingesamel vir die Bergrivier-liefdadigheidsprojek, CHOC.

Die organiseerders van dié projek het hulde gebring aan boere wat gehelp het om R250 000 vir CHOC, die Kinderkankerstigting van Suid-Afrika, in te samel. Mnr. Attie Laubscher, die projek organiseerder, sê dié jaar was die 21ste jaar wat dié unieke projek onderneem is om geld in te samel.

‘n Groep van 20 vrywilligers het van 20 tot 24 Julie 2011 ‘n rubberbootvaart op die Bergrivier van die Paarl tot by Laaiplek aan die Weskus, onderneem. Langs die roete het hulle by verskeie dorpe gestop om geld vir ‘n gemeenskapsorganisasie van hulle keuse in te samel. Die Burger se Kersfonds was al ‘n begunstigde van die projek, asook die Kankervereniging van Suid-Afrika.

Lucas Maree

Dié jaar se vaart is geopen met ‘n kranslegging ter nagedagtenis aan Lucas Maree, ‘n bekende kunstenaar, wat vroeër aan kanker oorlede is.

Tydens die drie dae wat die bootvaart onderneem is, het konserte en veilings by die Allesverloren Wynlandgoed op Riebeek-Wes, die Misverstanddam buite Moorreesburg en die Hoërskool Vredenburg plaasgevind.

Die boeregemeenskap

Mnr. Hano Trotzky van Esprit Afslaers op Moorreesburg het die veilings gratis behartig. Volgens Laubscher was meestal boere by die veilings aanwesig en verskeie unieke versamelaaritems het onder die hammer gekom.

“Die projekspan asook die Kinderkankerstigting van Suid-Afrika bring graag hulde aan al die boere wat langs die oewer van die Bergrivier geleë is en die afgelope 21 jaar aktief by die projek betrokke is, om met hul onselfsugtige ondersteuning seker te maak dat die projekspan hul voorafopgestelde doelwit bereik,” aldus Laubscher.

Laubscher sê hulle het groot agting vir die onselfsugtige bydraes wat boere gemaak het ten spyte van die druk ekonomiese toestande wat hulle tans ervaar.

5 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot