AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Boere gevra om sprinkane aan te meld

Sprinkane sak weer op verskeie dele van die Noord- en Wes-Kaap toe, en boere word gevra om swerms aan te meld.

Sprinkane sak weer op verskeie dele van die Noord- en Wes-Kaap toe, en boere word gevra om swerms aan te meld.

Mnr. Johan van Rensburg, hoofbestuurder van Agri Noord-Kaap, sê tans word sprinkane in 22 distrikte in die twee provinsies gespuit.


“Die sprinkane is gelukkig nog in die voetganger-stadium – die eerste fase van ontwikkeling – so dit is maklik om hulle te spuit en te bestry,” verduidelik Van Rensburg.

Hy sê dit is wel belangrik dat die sprinkane in dié stadium gespuit moet word, want as hulle die vlieërstadium bereik het, vlieg hulle rond en kan hulle net in die nag gespuit word.


Skade

Van Rensburg sê die meeste swerms kom tans in die omgewing van Beaufort-Wes voor. Hy het ook gehoor van swerms naby Aberdeen in die Oos-Kaap. In die Noord-Kaap word veral Namakwaland en Boesmanland geraak.


“In die verlede het die ouens al groot skade weens sprinkane gehad, so ons doen ’n ernstige beroep op boere en sprinkaanbeamptes om swerms aan te meld, sodat hulle vroegtydig gespuit kan word,” sê Van Rensburg.


Die muggies

Intussen lyk dit asof die muggieplaag wat boere naby die Oranjerivier weke lank moedeloos gehad het, afneem. Van Rensburg sê sedert die eerste geslaagde gifspuitsessie het nog een plaasgevind en die muggies is besig om minder te word.


“Die baie warm weer help ook dat die muggies vinniger vrek. In die koeler weer kon hulle weke lank leef,” vertel Van Rensburg.


25 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot