AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9998,4
-117,60
CORN
20 Mrt
-
4457,6
-43,40
SOYA
20 Mrt
-
8505
-103,00
SUNS
20 Mrt
-
9390
-248,00
WEAT
20 Mrt
-
6630
-41,00
WMAZ
20 Mrt
-
3950
-38,00
YMAZ
20 Mrt
-
4156
-27,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Boere gewaarsku: Tien sluise oop by Vaaldam

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Altesame 10 sluise van die Vaaldam was vandag oop. Die polisie in Noordwes het dié foto gebruik in ’n waarskuwing oor hoë watervlakke, onder meer aan die Kliprivier.
Altesame 10 sluise van die Vaaldam was vandag oop. Die polisie in Noordwes het dié foto gebruik in ’n waarskuwing oor hoë watervlakke, onder meer aan die Kliprivier.
Voortgesette reën in opvangsgebiede, versadigde grond en vol damme kan meebring dat die Benede-Oranjerivier se vlak hoër kan styg as wat aanvanklik verwag is.

Mnr. Wilco Fourie, voorsitter van die Oranjerivier-landbou-unie, het laat Vrydagmiddag gesê te oordeel aan die beskikbare syfers oor die Vaal- en Oranjerivierstelsels word in dié stadium verwag dat die Benede-Oranjerivier teen Maandag 20 Februarie 'n vloei van sowat 3 000 kubieke meter per sekonde (kumek) kan bereik. Dit is meer as die hoogtepunt van sowat 2 500 kumek wat vroeër vandeesweek verwag is.

Boere met wingerde en landerye aan die rivier se groot skade begin gewoonlik wanneer die riviervloei sowat 3 500 kumek bereik.

“Die rivier vloei nou reeds teen sowat 2 000 kumek by Katlani.” Dit is naby Douglas en is die eerste meetpunt ná die samevloeiing van die Oranje- en Vaalriviere.

“Die invloei in die Vaaldam is besig om skerp toe te neem,” sê Fourie. “Die departement van water en sanitasie verwag 'n hoogtepunt in die invloei van rondom 2 200 kumek teen 20 Februarie en ’n uitvloei van 1 700 kumek op dié dag. Dit is gegewe die reën wat rééds geval het.

“Aan die Oranjerivier se kant lyk dit asof die invloei afneem. Die Gariepdam het die hoogtepunt van sy uitvloei bereik,” sê Fourie.

Die departement van water en sanitasie se syfers van vroeg vanoggend het getoon dat die Krugersdriftdam byna 111% vol was, die Gariepdam 112%, die Vanderkloofdam byna 108%, die Vaaldam 110% en die Bloemhofdam 108%.

Die departement het vanmiddag in ’n verklaring gesê gister was ses sluise van die Vaaldam reeds oop en vandag is ’n verdere vier oopgemaak, sodat tien sluise in totaal nou oop is.

Die uitvloei uit die Bloemhofdam was gister 1 400 kumek en is vandag verhoog na 1 800 kumek.

Die uitvloeie sal verander word afhangend van die weerstoestande in die volgende paar dae.

Me. Wisane Mavasa, woordvoerder van die departement, het boere langs die waterstelsels gevra om gereed te wees en voorbereidings te tref om verlies aan mense- en dierelewens asook skade aan eiendom te voorkom wanneer watervlakke styg.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.49
-0.4%
Rand - Pond
22.56
-0.8%
Rand - Euro
19.75
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.35
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Platinum
971.12
+0.3%
Palladium
1,405.20
-0.5%
Goud
1,984.95
-0.2%
Silwer
22.56
-0.2%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,069
+1.6%
Alle aandele
73,536
+1.4%
Hulpbronne 10
65,059
+3.5%
Industriële 25
98,679
+1.7%
Finansiële 15
14,930
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Versigtiger
Is n buite mens, lief vir die berge en dale. Hou van plekke ontdek en te ervaar. Maar geniet ook n huislike omgewing.
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot