AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boere groet gewilde veearts

Veeboere van Caledon het 'n veearts gegroet wat gehelp het om kuddes en stoeterye te vestig en in stand te hou.

Dr. Ian Herbst, wat in 1971 op Caledon begin praktiseer het, is vereer vir die vernuwende denke en vooruitstrewende praktyke wat hy in die gebied ingebring het, asook sy betrokkenheid by die gemeenskap.

Herbst, wat aan die einde van Februarie aftree, was in 1984 die eerste veearts in Suid-Afrika wat sonar-dragtigheidsondersoeke op skape begin doen het. Hy is in 1987 as landboukundige van die jaar aangewys en het in 1988 'n kliniese toekenning van die veeartsenykundige vereniging ontvang. Daarbenewens was hy 'n eksterne eksaminator vir finalejaarstudente van Onderstepoort. Sy bydrae is ook in die buiteland erken, en hy is drie keer uitgenooi na die Wêreldskaapkongres.

Herbst is verbonde aan die Overberg Dierekliniek op Caledon, 'n praktyk wat daarvoor bekend is dat sy vennote op die voorpunt van vernuwende praktyke en tegnologie beweeg.

Die hoogtepunt van sy lewe
Herbst het by die afskeid gesê om tussen die boere van Caledon te werk, was die hoogtepunt van sy lewe. "Dis elke dag lekker om skaapwerk te doen."

Hy het die boere wat hom toegelaat het om proewe op hul plase te doen, bedank. "Ek het net gesê, kom ons traai dit, dan sê dié boere, jis ons doen dit. Ek dink daar is min gemeenskappe wat skaapboere het soos Caledon. Ons was selfs vir Australië voor."

Herbst het die jong boere gemaan om te besef hulle lewe in "Kanäan". "Besef dit, waardeer dit. Julle weet nie hoe dit is om regtig te sukkel nie.

By die afskeid het mnr. Willie Smal van die plaas Hammansdal, buite Caledon, gesê hy het lanklaas iemand gesien wat so geesdriftig is oor sy vakgebied soos Herbst. "Ian het my skape beter geken as ek. Ek waardeer sy passie en hardwerkendheid."

Mnr. Thys Roux van die plaas Rouxwil het na die tyd vertel hoe Herbst een jaar op Kersdag sy Rifrug Cecil se erg gebreekte been geopereer het en na die operasie self met hom gaan stap het om die helingsproses aan te help. Roux sê Cecil was ná die tyd 'n bietjie mank, maar het jare later Herbst se stem herken en was sedertdien mede-verantwoordelik vir die meeste Rifrugwerpsels in die omgewing.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,714.76
-0.7%
Silwer
20.57
-2.4%
Palladium
2,255.32
-2.9%
Platinum
920.90
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot