AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Boere in Hexriviervallei gedreig

Die staat, die polisie en die landbou het vergader nadat betogers boere in die Hexriviervallei gedreig het.

Twee boere wat in die Hexsriviervallei met tafeldruiwe boer is deur betogers, wat die gebied Maandag, 5 November 2012, op horings geneem het, gedreig dat hulle wingerde en plase aan die brand gesteek sal word.

Me. Porchia Adams, skakelbeampte van Agri Wes-Kaap, sê dié dreigemente word in ’n baie ernstige lig beskou, derhalwe word samesprekings tans gehou.

Mnr. Carl Opperman, hoof-uitvoerende beampte van die organisasie, die Polisie, mnr. Gerrit van Rensburg, Wes-Kaapse minister van landbou, boere en rolspelers van die vallei ontmoet tans (Dinsdagoggend) om planne oor veiligheid te bespreek.

Betogers maak amok
Betogers van informele nedersettings het Maandag, 5 November 2012, deur die vallei na De Doorns gestap om hulle misnoeë met lone en die hoeveelheid werk wat in die vallei beskikbaar is, te kenne te gee. Oppad na die dorp is verskeie plase betree en plaaswerkers geïntimideer om aan die optog deel te neem. Die N1-hoofroete was ook in ’n stadium geblokkeer.

Soos wat die groep betogers Maandag na hul huise terug beweeg het, het van die individue die veld langs wingerde aan die brand gesteek. Volgens ’n vinnige opname deur boere gedoen is, word geskat dat sowat 50 ha wingerd afgebrand is.

Van dié 50 ha het twee boere 16 ha ingeboet. “Baie boere het intussen voorbrande gemaak om te probeer verhoed dat nog wingerd in die slag bly,” sê Adams.

Sowat 4 800 ha se wingerd staan in dié vallei, wat bekend is vir sy tafeldruif-produksie.

* Die Komissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) (in die volksmond bekend as die CCMA) het bevestig dat twee afgevaardiges vanoggend na De Doorns gestuur is om ook te help met onderhandelinge vir ’n sinvolle oplossing vir die geskille.

Kyk hier na 'n video wat Maandag (6 November 2012) deur Landbouweekblad op die toneel geneem is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
-1.0%
Rand - Pond
19.95
-2.7%
Rand - Euro
17.62
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,659.73
-0.0%
Silwer
18.72
-0.9%
Palladium
2,211.86
+2.8%
Platinum
866.91
+0.1%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot