AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Boere in Limpopo wag nog vir reën

Hoewel dele van Limpopo al ’n bui of wat goeie reën geniet het, bly groot dele van die provinsie droog.

Mnr. Phlippie de Beer, streeksvoorsitter van die TLU SA Noordstreek, sê waar hy op die Springbokvlakte naby Roedtan boer het daar nog geen reën geval nie. In die sentrale deel van die provinsie, rondom Mokopane en Polokwane het dit goed gereën rondom 10 Oktober met plekke waar byna 30mm gemeet is. Sedertdien bly die reën egter weg.

Aan die westekant het boere op die Krokodilrivier besproeiïngskema naby Thabazimbi ook drie weke gelede onder hael deurgeloop, maar volgens die redakteur van die Kwêvoël, mnr. Pieter Coetzee, het die wind meer skade as hael aangerig. Op Thabazimbi self het daar verlede Woensdag 'n skamele 3mm geval. Dit het egter met kwaai rukwinde gepaard gegaan.

Boere in die Lephalale en Steenbokpan-omgewing was egter meer gelukkig met neerslae van tussen 6mm en 22mm. Op Baltimore en Marnitz bly die reën egter steeds weg terwyl boere op Tolwe en Maasstroom sê hulle het vroeër in Oktober reeds goeie reën gehad. In die Louis Trichardt-omgewing was daar verlede Saterdag ’n erge windstorm met ’n goeie reënbui kort op sy hakke.

In die Hoedspruit-omgewing het neerslae gewissel het tussen 15mm en 19mm, maar net suid van Hoedspruit, naby Cradock, bly dit droog.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
-0.0%
Rand - Euro
18.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek soek my beste maaitjie.
Ek is baie eerlik en opreg. Hou van buite lewe. Ek geniet n fliek en series kyk. Ek is dalk bietjie stil maar het darem nie n plesier oor my mond geplak nie. Ek is nie n...
Blank space for now
Ag sommer maar net want ek is awesome en die wereld kort Meer van my! Hahaha haha! Sin vir humor is so belangrik
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot