AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boere in Noord-Kaap vrees nóg vloede

Ná vloedwater vroeër vanjaar groot skade in die Noord-Kaap veroorsaak het, hou boere asem op oor die komende reëntyd.

Ná vloedwater vroeër vanjaar groot skade in die Noord-Kaap veroorsaak het, hou boere asem op oor die komende reëntyd.


Mnr. Jors van der Westhuizen, ’n boer van die distrik Grootdrink, sê as oorstromings die boere langs die Oranjerivier nou weer tref, sal dit “fataal” wees.


Hy sê die proses om noodwalle te herstel met behulp van die ramphulpgeld wat die staat nou toegestaan het, is onderweg. “Van die georganiseerde landbou se kant af is ons kwaai aan die roei om die walle reg te maak of hoër te maak.”


“Die vrese vir nog vloedwater is egter beslis daar. As ons nóg water van 5 m hoog gaan kry, gaan ons groot moeilikheid hê,” vertel Van der Westhuizen.


Opgaardamme

Mnr. Johan van Rensburg, hoof uitvoerende beampte van Agri Noord-Kaap, sê dit is “bitter moeilik” om die water van opgaardamme in die Vaal- en Oranjerivier reg te bestuur.

Die Departement van Waterwese is tydens die oorstromings erg gekritiseer oor die bestuur van water in die damme.


“’n Mens moet onthou, dié damme is besproeiingsdamme en opgaardamme. Dit beteken dat dié damme se vlakke nie sommer net verlaag kan word nie, want jy weet nooit wanneer die reën dalk te min is en jy dan nie genoeg water het nie. Die vreemde weer wat ons tans ervaar, bemoeilik die proses ongelooflik baie,” sê Van Rensburg.


Hy sê hulle is nou bekommerd oor die invloed wat die terughou van water vir padwerke op die rivierstelsel kan hê. Naby Keimoes word die pad en brûe verbreed, en om dít te kan doen, moet die rivier se waterinhoud op sy absolute minimum gehou word. As daardie water losgelaat word, kan dit ’n invloed laer af in die rivier hê.


Weervoorspelling

Intussen het die Suid-Afrikaanse Weerdiens aan Landbou.com gesê dat hy baie onseker is oor reënpatrone tydens Desember vanjaar en Januarie aanstaande jaar.

Mnr. Asmerom Bereki, voorspeller, sê volgens die jongste langtermyn-vooruitskouing word normale tot droë toestande vir die noordelike dele van die land in Desember, Januarie en Februarie voorspel.


Volgens ’n voorspelling vir Januarie, Februarie en Maart  word bogemiddelde nat toestande in Noordwes en Gauteng verwag. ’n Langtermyn-voorspelling wat in Oktober die jaar gedoen is, het bogemiddelde reënval vir Gauteng voorspel. Bogemiddelde reënval in dié provinsie het ’n groot invloed op dié twee riviere.


6 Desember 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,714.76
-0.7%
Silwer
20.57
-2.4%
Palladium
2,255.32
-2.9%
Platinum
920.90
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot