AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Boere in Noordwes op die uitkyk vir ontsnapte leeuwyfie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Alani Janeke
Ter illustrasie. Foto: Alani Janeke
Die gemeenskap van Stella in Noordwes loop kyk-kyk rond nadat ‘n volwasse leeuwyfie gisteroggend in die omgewing ontsnap het.

Die polisie in Noordwes het ’n verklaring uitgestuur om die gemeenskappe van Stella en Tlakgameng te waarsku nadat ’n leeuwyfie ontsnap het uit ’n krat agterop haar eienaar se bakkie. Die bakkie het op die Beesdampad tussen Stella en Tlakgameng gery.

Mnr. Naudé Pienaar, assistent-bestuurder van Agri Noordwes, het aan Landbou.com gesê mense moet op die uitkyk te wees vir dié leeu of moontlike spore op plase en/of in veekampe en om dit aan te meld by hul veiligheidsgroepe of die polisie. “Niemand het nog iets aangemeld nie en sover ons weet, het die leeu nog nie enige vee gevang of beseer nie.”

Mnr. Edwin Voges het die naamlose leeu vanaf ’n leeuplaas by Mosita naby Stella vervoer na ’n wildreservaat by Tlakgameng, sowat 50 km wes van Stella.

“Ons het gisteroggend om 09:00 besef sy is weg toe ons by die bestemming aankom. Ek is die permithouer van die leeu en het ook ’n permit gehad om haar wetlik te vervoer.

“Die krat waarin ek haar vervoer het, voldoen aan al die vereistes. Die pad waarop ons gery het, is egter in ’n baie swak toestand, wat net vererger is deur al die reën wat onlangs geval het. Ons vermoed die geskud het veroorsaak dat iets losgekom het.”

Hy sê hulle het onmiddellik die polisie en natuurbewaring in kennis gestel en ’n helikopter gekry om die roete waarop hulle gery het vanuit die lug te fynkam, maar kon haar nie kry nie.

“Ek vermoed sy het iewers onder ’n boom gaan lê soos wat leeus in die dag doen. Daar is geen rede om paniekerig te raak nie. Ons is onverpoos besig om die area te fynkam met die samewerking van die polisie en natuurbewaring. Ek het twee vliegtuie op bystand en ook twee veeartse.

“Daar is beslis geen planne om die leeu van kant te maak nie. Ons gaan haar verdoof sodra ons haar vind en dan vervoer na die wildreservaat waarheen sy moet gaan,” sê Voges.

Die leeukenner mnr. Kevin Richardson sê dis moeilik om te sê hoe ver die leeu in die tyd kon beweeg het. “Sy kon enige afstand van 1 km tot 60 km afgelê het. Maar mense moet in ag neem dat sy baie bang en onseker sal wees en dan is ’n leeu geneig om nie te ver af te dwaal nie. Dikwels volg hulle ook hul instink en beweeg terug na die gebied waar hulle vandaan kom,” sê Richardson.

Enigiemand wat die leeu gewaar, kan mnr. Nanti Strydom bel by 082 563 7763 of mnr. Siyabonga Mseleku by 073 446 7452 of 081 336 6882.

*Mnr. Henk van Wyk, inwoner van Stella, het vroeg Vrydagoggend 'n stemboodskap aan die media uitgestuur dat die leeu gevind is en dat die owerhede ook daarvan in kennis gestel is.

Luidens inligting wat die Noordwes departement van ekonomiese ontwikkeling, omgewingsake en toerisme op sy Facebookblad gedeel het is die leeu deur 'n boer gevind in die distrik Piet Plessis. Die boer het onmiddellik die eienaar gekontak en hom laat weet die leeu is gevind. Die leeu is wel gevind in 'n residensiële area en die boer het die besluit geneem om die leeu dood te skiet. Die departement sê hy is dankbaar dat niemand van die gemeenskap deur die leeu aangeval is nie.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot