AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boere is slagoffers van eie sukses

Boere is danksy verbeterde tegnologie eintlik die slagoffers van hul eie sukses, meen mnr. Derek Hanekom.

Boere is danksy verbeterde tegnologie eintlik die slagoffers van hul eie sukses, het mnr. Derek Hanekom, Minister van Wetenskap en Tegnologie, gesê. Hy was vroeër jare ook Minister van Landbou.

Hy het die negende internasionale sojaboonkonferensie in Durban geopen en gesê dit is belangrik om produktiwiteit te verbeter, maar die vraag is wie dan werklik die vrugte daarvan pluk. Boere trek voordeel uit nuwe kultivars, produseer dan meer produkte en die pryse daal.

Indien insetpryse nie dienooreenkomstig daal nie, word boere dus eintlik die slagoffers van hul eie sukses. Die getal kommersiële boere het sedert die 1970’s reeds van 90 000 tot sowat 35 000 gedaal.

Verbruikers moet ook by nuwe tegnologie baat vind. Hulle word wel bevoordeel deurdat daar in Suid-Afrika genoeg kos is, maar arm mense en diegene sonder ’n inkomste kan nie voedsel bekostig nie. Van die werkloses is juis die gevolg van meganisasie op plase. Net so kom van die mense wat in informele nedersettings woon, van plase af waar hulle afgedank is.

Hanekom het gesê die Regering probeer om aandag aan die kleinboere se behoeftes te gee sodat hulle meer dinamies kan word in ’n Suid-Afrika waar boere ál groter plase ter wille van beter produktiwiteit het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
-0.2%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.62
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,709.20
-0.2%
Silwer
20.69
+0.2%
Palladium
2,249.96
-0.5%
Platinum
924.87
-0.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot